Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (131)
B&Bs (14)
Wildsplase (10)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (99)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Estuary Guest Chalets is 'n lodge in privaatbesit in die pragtige St Lucia vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Verblyf word aangebied in 10 individueel versierde eenhede wat elkeen slaapplek aan 4 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Bridge Apartment 26 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia geleë is. Dié kompleks is aan die oewer van die St Lucia-rivie...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Die kusdorp St Lucia is geleë aan die Indiese Oseaan, 'n 3 ure rit noord van Durban en 6 ure vanaf die Krugerwildtuin. Dit is die suidelike poort na die iSimangaliso Wetland Park, 'n wêreld-erfenisgebied, en is wa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Perna Perna St Lucia bied selfsorgverblyf in die St Lucia-vleiland. Die verblyf is heerlik geleë, net 'n paar minute vanaf restaurante en toer-agentskappe in die dorp. Verblyf word gebied in 14 woonstelle met 2 sl...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Hippo Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die hartjie van St. Lucia. Hier kan gaste 'n onverwagse ontmoeting met wild hê en die sonsondergang geniet. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, skakelkamers en g...

20% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

African Ambience is ontwerp om verblyf met gerief, spasie en privaatheid wat wat jy van 'n 4-ster instansie sal verwag, te voorsien. Die gastehuis is gesetel in 'n welige tropiese tuin in St Lucia, midde-in 'n natuu...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Unit 3 The Bridge is ’n moderne selfsorgwoonstel in St. Lucia waar Harry, die inwonende seekoei, luilekker in die son ontspan, in die hartjie van die iSimangaliso Vleilandpark. Dié luukse woonstel het slaapplek ...

Vanaf
R2 784
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Kwalucia Private Safari Retreat skuil in St. Lucia in 'n Wêrelderfenisgebied. Dié instansie beskik oor 4 eksklusiewe en suite-kamers met 'n Afrika-styl en privaat stoepe wat lei na 'n tropiese tuin. Elke suite be...

Vanaf
R916
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia Ocean View Lodge is in 'n stil area van St Lucia geleë en die area is bekend vir sy pragtige voetslaanroetes, bootvaarte en safaris. Dis die ideale plek vir diegene wat wil wegbreek van die besige stadslew...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Turtle Bay Lodge is in die pragtige dorpie, St. Lucia, aan KwaZulu-Natal se kus geleë en bied die ideale strand- en boswegbreek. Dit het 'n swembad en 'n skemerkelkiekroeg. Verblyf is beskikbaar in 7 slaapkamers....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die St Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]