Resensies van Stellenbosch Central

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch Central bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.71 uit 5 gekry volgens 118 resensies.
Anchen T. - 13th March 2020
staying in Stellenbosch Sentraal
Stellenbosch is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp en het 'n fantastiese warm en gemoedelike atmosfeer met al sy kuierplekkies en koffiewinkels met tafels buite. Cater 100% vir toerisme en baie lekker plek om te kuier, was ideaal vir die Woordfees. Sal Stellenbosch vir seker weer besoek.
Hazel T. - 28th January 2020
staying in Stellenbosch Sentraal
It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all.
Nomcebo M. - 19th January 2020
staying in Stellenbosch Sentraal
It is a good place for unwinding.
Sonja S. - 13th January 2020
staying in Stellenbosch Sentraal
Loopafstand van restaurante en winkels fantasties.
Erica S. - 22nd December 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe.
Hendriska B. - 29th October 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Hier en daar was dit nogal vuil in die openbare areas.
Shani D. - 22nd October 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Pragtig. Ek kom weer.
Bergh V. - 15th October 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Enige jongmens se droom.
Kobus V. - 14th October 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Veilig, rustig en netjies.
Estelle J. - 26th August 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe.
Karen N. - 25th August 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!
Elize C. - 24th August 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal.
Elmien D. - 21st August 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand.
Majella V. - 5th August 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig.
Liezel L. - 14th July 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier.
Rui T. - 5th July 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Safe and secure!
Annerie T. - 28th May 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Amazing!
Justin W. - 14th May 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Great vibe, safe and beautiful scenery.
Elmarie V. - 8th May 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Mooiste dorp in die land.
Nicolien B. - 19th April 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie.
Jannie V. - 16th April 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Lieflike restaurante en winkeltjies. Beslis 'n besoek werd.
Jaap V. - 10th April 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Sien sterre.
Lerina C. - 23rd March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Wonderlike dorpie!
Bambie En Marianne S. - 23rd March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop.
Paul D. - 9th March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Parkering, parkering, parkering! Dit raak by die jaar met die Woordfees 'n toenemende nagmerrie om gerieflik te parkeer naby aan plekke met vertonings/uitstallings. Die probleem is wel verlig deur die beskikbaarheid van die bussies, hoewel dit baie goeie beplanning en mobiliteit vereis om daarby in te skakel. Dit sou ook gehelp het as die Woordfees liewer geskeduleer sou wees vir wanneer die studente met vakansies weg is!
Jan M. - 8th March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Puik!
Elmarie V. - 6th March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Pragtige dorpie, voel soos Europa met al die kuierplekkies en restaurante binne loopafstand. Heerlike plek om te kuier.
Lizeth M. - 4th March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Mal oor die dorp!
Veronica V. - 27th February 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Skoon en gesellig.
Lydia A. - 26th February 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Fantasties, so baie om te doen!
Ed V. - 18th February 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Baie lekker.
Aubrey S. - 12th February 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Heerlik. Eetplekke en winkels geniet. Veilig gevoel om rond te stap. Pragtig en skoon.
Kobus V. - 4th February 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Omgewing waar woonstel is, voel effens onveilig.
Eddy H. - 31st January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt.
Gous W. - 14th January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Uitstekend sentraal.
Mardi E. - 14th January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Baie lekker en goeie atmosfeer. Enigste probleem is daar is te veel straatmense wat jou vra vir kos en geld. Dit laat 'n mens bietjie bedreig voel, veral as mens stap.
Thea B. - 6th January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Well renovated town centre.
Catrien M. - 4th January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Ongelooflike omgewing, altyd iets aan die gang. Sal beslis weer besoek.
Margaretha H. - 1st January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal
Stellenbosch is 'n rustige, skoon en verwelkomende plekkie. Heelwat historiese bakens.
Louis D. - 20th December 2018
staying in Stellenbosch Sentraal
Voel soms of jy in die buiteland (Europa) vakansie hou, met geen vrees as jy buite rond loop nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za