Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.
"Always love going to Stellenbosch. Will look at different accommodation next time. Did not enjoy our stay at the Curious Giraffe."
"Ek sal enigiemand aanbeveel om in sentraal Stellenbosch te bly, omdat die restaurante, gallerye en boetieks binne stapafstand bereikbaar is. Daar is ook genoeg sekuriteitswagte in die sakekern en op die kampus om besoekers se veiligheid te verseker."
"Pragtige dorp en goed geleë om die wynplase, see en Kaapstad te besoek."
"Lekkerste kos in elke restaurant (waarvan daar baie is), naby aan die beste wynplase in SA, dit voel nie onveilig om te stap nie, selfs nie in die aand nie."
"Stellenbosch is one of our favourite destinations. We discover something new every time we visit the area. So much to do, see and enjoy. Wonderful wine farms with views to die for. The best atmosphere to just unwind, relax and recharge!"
"Cool little student town with ample wine and dining and hiking/adventure opportunities."
"Stellenbosch is 'n uitstekende dorpie. Die skoonheid is onbeskryflik. Enigste kommentaar wat ek kan lewer is dat jy soms dikvellig moet wees om sommige van die dorpie se mense aan te pak. Nietemin is dit werklik 'n skat van die Wes-Kaap."