Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 656 resensies.

Stilbaai

7de Hemel Stilbaai

"Stilbaai het so baie om te doen, daar is 'n swemstrand aan die ooste kant, swem strand aan die weste kant. Goeie branderplankry-plek aan die weste kant. Strandmeer as jy wil kajak en baie veilig om te gaan swem met jou kinders. Baie restaurant en plekke om te besoek. Kan by die hawe vars vis daagliks gaan koop. Regtig 'n wonderlike vakansiebestemming!"

Stilbaai

Beach Castle

"Van die beste vakansiebestemmings in ons land!"

Stilbaai

Strandloper

"Stilbaai is 'n klein stil dorpie waar almal omgee vir die omgewing en almal baie vriendelik. Strand baie netjies en veilig. Soos ek se julle sien ons graag weer."

Stilbaai

Botterkloof Resort

"Ek het al baie in Stilbaai gekuier."

Stilbaai

Kannie Kla Nie

"Seekant baie mooi."

Stilbaai

Platdak Selfsorgeenheid

"Baie netjies en besonders mooi."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Dit is die ongelooflikste mooi en rustigste dorp wat ek lanklaas besoek het."

Stilbaai

Wegkruip Stilbaai

"Stilbaai het pragtige, wye oop strande en kindervriendelike branders."

Stilbaai

Bed on Nautilus

"It's all in the name: quiet. Okay, we went in off season: my kind of break."

Stilbaai

Shekhinah

"Wonderlike gemeenskap!"

Stilbaai

Muir Holiday Flats

"Pragtige vakansiebestemming."

Stilbaai

Strandloper

"Pragtige en silwerskoon dorpie wat alles bied vir enige vakansieganger. Vriendelike mense wat jou verblyf nog meer genotvol maak."

Stilbaai

Platdak Selfsorgeenheid

"Baie mooi en rustige plekkie. Sal weer gaan besoek aflê."

Stilbaai

Oppiekop

"Wens ek kon daar bly - lieflike plekkie."

Stilbaai

Strandloper

"Ons geniet Stilbaai, dit is een van die plekke waarheen ons elke jaar sal teruggaan. Die mense is baie vriendelik."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Place is awesome and the people are very friendly."

Stilbaai

Bed on Nautilus

"Awesome town and we will be back soon."

Stilbaai

Kannie Kla Nie

"Pragtige plek wil net weer en weer soontoe gaan!"

Stilbaai

Gull's Stilbaai

"It's a good enjoyable stay. The beach is close by, walking distance and a lovely view."

Stilbaai

Aitsa!

"Dave's Kitchen is tops."

Stilbaai

Die Ou Familie Strandhuis

"Have always loved Stilbaai."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Still Bay is a beautiful holiday town with great restaurants and places to visit. The community is friendly and helpful. We will definitely visit again."

Stilbaai

Nr 12 Bellevue

"Rustige dorp."

Stilbaai

Adagio Luxury Apartments

"Stilbaai was a nice holiday destination."

Stilbaai

Bird's Nest

"'n Mooi see vir 'n Gautenger! Genoeg winkeltjies en mooi skoon in die strate!"

Stilbaai

Harmonie 15

"Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien."

Stilbaai

Bella se Plekkie

"Beautiful seaside resort"

Stilbaai

Botterkloof Resort

"Fantastiese vakansiebestemming. Sal definitief teruggaan."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Die rustigheid van Stilbaai was vir my baie lekker. Weg van die stad se gevoel. Indien jy vir rustigheid soek, gaan Stilbaai toe."

Stilbaai

Kalbassie

"Wonderlike plek om te besoek!"

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem