Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 389 reviews.
"Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!"
"Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou."
"Lieflike strand en lagoon. Baie interessante inheemse tuin met inligtingstukke reg voor Osler Place. Weggesteek in die industriële area van Stilbaai Oos, is daar 'n slaghuis met die lekkerste wors."
"Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg."
"It is a very tranquil beautiful place with very friendly people and very in tuned with nature."
"Ek was verbaas. Stilbaai is 'n lekker vakansiedorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n aangename atmosfeer. Heerlike restaurante en genoeg winkels vir alles wat jy nodig het."
"Iets wat my opgeval het is die borde wat lees " ry asb versigtig ons is lief vir ons kinders". Ek was ook verbaas om te sien dat motors soms nie stop by stop strate nie. Dalk omdat dit 'n stil tyd is? Die inwoners op Stilbaai is baie vriendelik en groet spontaan."
"Goeie ontvangs en diens by twee restaurant waar ons geëet het. Mense is vriendelik en behulpsaam oor die algemeen."
"Stilbaai is die mooiste plek. Sal definitief graag weer daar wil bly, sommer permanent."
"Very clean and tidy, the people of Stilbaai are very proud people and love their neighbourhood. Keep it up. Hanlies Bistro's food is amazing. "