Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Still Bay West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 176 resensies.

Stilbaai-Wes

Seesterkloof720

"Oulike kusdorpie, tipies plattelands wat lekker was. Sal definitief teruggaan."

Stilbaai-Wes

29 On Church

"Dit is baie stil in Stilbaai heerlik gerus."

Stilbaai-Wes

Wag-'n-Bietjie

"Was baie jare gelede daar. Was verras deur die geweldige uitbreiding van die dorp met sy talle besighede, huise en eetplekke. Groot dorp nou met alle moontlike fasiliteite. "

Stilbaai-Wes

29 On Church

"Sal enige tyd terug gaan."

Stilbaai-Wes

29 On Church

"Baie rustig en gerieflik."

Stilbaai-Wes

12 Saayman Street

"Rustige en beautiful plek."

Stilbaai-Wes

13 on Perlemoen

"In Young people perspective Still Bay do not have leisure activities. For elderly people their are some challenges especially stares going down to the beech. The people living in Sill Bay are very friendly and helpful. "

Stilbaai-Wes

Harbour Cottage

"Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there."

Stilbaai-Wes

19 Uitsigs Street

"Ons het die bokkies in die aand geniet wat in die straat geloop het. Die hawe waar almal by mekaar kom en wag vir die vissers bote het 'n groot aantrekking vir almal. Jongensfontein is iets om nie mis te loop. Dit is 'n stukkie van die hemel."

Stilbaai-Wes

29 On Church

"Brilliant place to relax and have fun in the sun."

Stilbaai-Wes

Palinggat 53 Stilbaai

"Die beste vakansiebestemming!"

Stilbaai-Wes

Stil-Te-Rus

"Pragtige stranddorpie met baie om te doen."

Stilbaai-Wes

Kalbassie

"Nog steeds naby genoeg aan die see al moet jy ry."

Stilbaai-Wes

Mooiuitsig B&B

"Asemrowende en skoon omgewing."

Stilbaai-Wes

Sand Dollar Gastehuis

"Netjiese, skoon dorp."

Stilbaai-Wes

Bokmakierie Stilbaai

"Baie lekker, rustige area. "

Stilbaai-Wes

See-Struis

"Vriendelike mense, wonderlike vakansie-atmosfeer."

Stilbaai-Wes

Kannie Kla Nie

"Wens ek kon daar permanent bly."

Stilbaai-Wes

Sand Dollar Gastehuis

"Aangesien die hele area nog feitlik onbewoon is wil mens amper hoop dit bly so, want dit is voorwaar 'n stukkie paradys."

Stilbaai-Wes

Stilbaai Lekkebly

"Stilbaai het alle winkels wat jy benodig. Die rivieroewer bied 'n lekker draf/staproete, terwyl jy ook lekker kan staanroei of kajakvaart. Die strande is pragtig skoon en daar is vele staproetes. Stilbaai is ook troeteldiervriendelik."

Stilbaai-Wes

Aan't Heuvel

"My eerste besoek aan Stilbaai, wat 'n pragtige plek."

Stilbaai-Wes

Sand Dollar Gastehuis

"Holiday destination for all ages, not one day that we wondered what to do, and the seafood at various restaurants was the best we had in a long time."

Stilbaai-Wes

19 Uitsigs Street

"Pragtige plekkie met wonderlike en kreatiewe mense."

Stilbaai-Wes

Sand Dollar Gastehuis

"Beautiful coastal town!"

Stilbaai-Wes

Beach Castle

"Love Stilbaai."

Stilbaai-Wes

Die Houthuisie

"Skoon vriendelike mense. Veilig vir ouer mense om te gaan wandel langs die rivier en na enige van die winkels. Besighede laat jou tuis voel. Nie te veel verkeer nie, lieflike plek."

Stilbaai-Wes

Mullers Place

"Skoon dorp. Tuine is pragtig. Skoon strandgebied. Vriendelike mense. "

Stilbaai-Wes

Visvywers 5

"Behalwe vir die see met alles wat mens daarin kan doen, bied Stilbaai omgewing heerlike uitstappies na kaas-, wyn-, gin- en olyfplase. Die dorp, oos en wes is skoon en veilig met al die nodige fasiliteite insluitend ’n mooi gholfbaan."

Stilbaai-Wes

David Bongers Holiday Accommodation

"Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie."

Blad
Wys 1 tot 30