Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stonehenge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stonehenge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stonehenge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stonehenge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stonehenge Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stonehenge

Bush Cottage is 'n selfsorgeenheid wat onafhanklik van die hoofhuis is met 'n privaat ingang. Dis 'n eenslaapkamereenheid met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die kombuishoekie is met eetgerei, breekware...

Vanaf
R8 400
per nag, vir 14 mense
Gastehuis in Stonehenge

Endy's Place is 'n gastehuis in Nelspruit wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is ideaal vir 'n groot groep van altesaam 14 gaste. Dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Endy...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Stonehenge

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama-roete, Mpumalanga

Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar. Op die oomblik is daar 3 kamers wat beskikbaar is: die Nyala-kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude inloopkas, 'n skryftafel en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

9 on Feijoa bied ruim kamers en is ideaal geleë in die hartjie van die West Acres woonbuurt in Nelspruit. Die eenhede is perfek vir paartjies of sakereisigers. Die eenhede is elkeen toegerus met 'n LCD-TV en DStv...

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum. Ons het 2 kamers, elk met 'n privaat i...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Casa Tomar is 'n gastehuis wat in West Acres in Nelspruit geleë is. Die gastehuis is binne maklike bereik vanaf die Mediclinic, verskeie winkelsentrums en 'n Casino. Verblyf word aangebied in 2 dubbelkamers en 'n...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Spring Acres Guesthouse is geleë in die hartjie van die West Acres woonbuurt in Nelspruit. Die gastehuis is naby die Medikliniek, verskeie inkopiesentrums en 'n casino. Die gastehuis het 4 individueel versierde en...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

ILae Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Nelspruit, net 500 m van Mediclinic Nelspruit af. Elke kamer het 'n privaat ingang, klein balkon en slaapplek vir 3 tot 5 gaste. Daar is koninggrootte-beddens, enkelbedde...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Quiver Tree Garden Cottage is 'n tuinkothuis in 'n stil woonbuurt in Nelspruit. Dié kothuis beskik oor 'n kombuis, 'n en suite-badkamer, en 'n klein oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n ysk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Acres, Mpumalanga

Percy Perfect is 'n knus woonstel in Nelspruit en het slaapplek vir 2 gaste. Dié oopplanwoonstel het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stonehenge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Nelspruit blad indien jy na meer Nelspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za