Resensies van Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 785 resensies.
Maureen J. - 14th June 2019
staying in Strand
Die strand is lieflik en as die weer dit toelaat, kan mens heerlik lang ente gaan stap. Dis nie te ver van Somerset Mall nie en parkering daar is voldoende. Die mall bied 'n verskeidenheid winkels en restaurante asook onderdakparkering.
Elfredo L. - 11th June 2019
staying in Strand
Pragtige plek met sy mense.
Betsie D. - 11th June 2019
staying in Strand
Pragtige strande en baie mooi area, sal beslis weer daar wil kom vakansie hou.
Riaan B. - 10th June 2019
staying in Van Ryneveld, Strand
Goeie toeriste-aantreklikheidarea.
Rosslyn B. - 4th June 2019
staying in Strand
Strand is awesome but the guest house is not.
Shadley A. - 4th June 2019
staying in Strand
The place to be if you need a break to relax.
Jaco Z. - 3rd June 2019
staying in Strand
Fantasties!
Emelia V. - 28th May 2019
staying in Strand
Perfek sentraal en rustig.
Sharlene B. - 27th May 2019
staying in Strand
Baie skoon.
Danae P. - 23rd May 2019
staying in Strand
Strand se ligging is baie lekker om rond te ry, maklik Kaap toe en maklik Hermanus se kant toe.
Anna A. - 22nd May 2019
staying in Strand
Strand is ideal for a holiday. Very nice sea views and everything is around that you need.
Emil V. - 21st May 2019
staying in Strand
Lieflike gesinstrand. Skoon en veilig.
Cecelia H. - 14th May 2019
staying in Strand
Geen kommentaar, dis tops.
Karen V. - 11th May 2019
staying in Strand
Ons is lief vir die Strand!
Retha Myburgh M. - 10th May 2019
staying in Strand
Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand.
Ariska M. - 10th May 2019
staying in Strand
Dis is en sal altyd 'n lekker plek wees om te bly en vakansie te hou.
Dries B. - 3rd May 2019
staying in Strand
Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker.
Gawie S. - 30th April 2019
staying in Strand
Pragtige plek.
Hildegard V. - 29th April 2019
staying in Strand
Vriendelike mense, skoon, langs die see.
Debora C. - 29th April 2019
staying in Strand
Strand is netjies en die area veilig en sentraal geleë.
Frikkie B. - 29th April 2019
staying in Strand
Baie mooi plek.
Deon R. - 29th April 2019
staying in Strand
Not to bad.
Carmen D. - 26th April 2019
staying in Strand
Sien julle weer.
Kenneth H. - 23rd April 2019
staying in Strand
Definitely a nice place for weekends and holidays. Beaches are clean and walking on the strand so peaceful.
Charmaine D. - 23rd April 2019
staying in Strand
Dis 'n baie mooi bestemming. Ek dink veiligheid kan 'n problem wees in die aand - met mense wat tot laat op straat rondloop.
Angelique P. - 18th April 2019
staying in Strand
Te winderig.
Preston P. - 15th April 2019
staying in Strand
Very quiet place beautiful surroundings nice area to go for a relax or to tour around the mountains or beach.
Eddie V. - 15th April 2019
staying in Strand
Skoon en netjiese strande, genoeg eetplekke binne stapafstand.
Willem B. - 14th April 2019
staying in Strand
Tops!
Chrisencia E. - 10th April 2019
staying in Strand
Ek ken nie die Strand baie goed nie, maar waar ons was gee ek dit 'n positiewe punt.
Tharina S. - 8th April 2019
staying in Strand
Strand bly besonders lekker vakansieplek veral buite seisoentyd.
Hennie M. - 7th April 2019
staying in Strand
Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming.
Carmen B. - 3rd April 2019
staying in Strand
Uitstekend.
Jp L. - 2nd April 2019
staying in Strand
Somer bestemming.
Jan S. - 1st April 2019
staying in Strand
Die ligging is ideaal, naby Kaapstad, wynplase en lughawe.
Elma M. - 1st April 2019
staying in Strand
Uitstekend. Veral as die wind nie waai nie.
Lanese H. - 1st April 2019
staying in Strand
Rustig, pragtig.
Marche J. - 1st April 2019
staying in Van Ryneveld, Strand
Most welcoming place and service.
Jonathan B. - 27th March 2019
staying in Strand
Strand is baie veilig, kan nog tot laat op die strand wandel.
Lorraine O. - 26th March 2019
staying in Strand
We enjoyed our stay. The girls will definitely want to come back.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za