Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Strandgebied

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Strandgebied van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Elegant Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, ...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 245
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Strandgebied

City Lodge V&A Waterfront is by die ingang van die ikoniese V&A Waterfront-buurt geleë en bied gaste maklike toegang tot die uitstekende besienswaardigheid, sowel as tot die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

WINK Foreshore is in die Kaapse middestad geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die woonstelhotel spog met 30 eenhede en is lekker naby verskeie winkels, restaurante, openbare vervoer...

Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

The Onyx is 'n selfsorgwoonstel met gesofistikeerde dekor in die hartjie van Kaapstad. Dis net 'n kort entjie se ry van die V&A Waterfront en Two Oceans Akwarium af ? twee besienswaardighede wat elke besoeker aan di...

Vanaf
R2 003
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Stunning Cape Town Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad, net 'n entjie van die KIKS (CTICC), Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront af. Dit het 'n skouspelagtige ligging, 'n ruim...

Vanaf
R2 690
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strandgebied

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die waterkanale uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km van die V&A Waterfront af, 17 km van Kaapstad Internasiona...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

Inner City Life is ’n woonstel in ’n veilige gebou in die Kaapse middestad. Dié gebou is naby verskeie vermaak- en besigheidsgeriewe in en om die middestad. Dié oopplan-woonstel is op die derde verdieping en ...

Vanaf
R3 190
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strandgebied

702 Canal Quays is 'n selfsorgwoonstel met 'n oopplan-ontwerp wat stylvol gemeubileer is op die Canal Quays-kompleks se sewende verdieping. Dié kompleks is op die Roggebaaikanaal, tussen die V&A Waterfront en Kaaps...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied

Canal Quays 708 is 'n smaakvol versierde woonstel wat in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander doendinge en besienswaar...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied

Harbour Bridge Suite 001 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou naby Kaapstad se hawe. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die woo...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied

Harbour Bridge Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel naby die KIKS in Kaapstad. Die woonstelblok het 'n dakswembad met 'n sondek en 'n uitsig oor die hawe en i...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Strandgebiedte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Strandgebied

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

210 Canal Quays bied luukse selfsorgverblyf op die eerste verdieping van die Canal Quays-gebou op die waterfrontkanaal. Dié woonstel is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of vir sakereisigers. Dit het alles wat mens...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Circa Luxury Hotel Apartment is in die Kaapse middestad en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby die KIKS, verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die...

Vanaf
R3 470
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Hollow on the Square is 'n moderne hotel in die middel van die historiese Tulbagh-plein. Die hotel is net 400 m vanaf die KIKS (Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum) en 2,9 km vanaf die V&A Waterfront. Dié...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

City Gem is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die Hyde Park-woonstelkompleks in die middestad. Dis stapafstand vanaf die V&A Waterfront en die KIKS. Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oo...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR584
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne, oopplan-woonstel in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir stadsliefhebbers met die oog op die vreemde skoonheid wat die stad bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-...

Vanaf
R2 380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Arno's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad. Dis naby KIKS, die Kunstekaap-teater en verskeie vermaak en sakegeriewe in die middestad. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R2 380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Siobhan's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Foreshore in Kaapstad. Die gebou is naby KIKS en verskeie ander ontspannings- en sakegeriewe in die middestad geleë. Dié woonstel is op die el...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Fountains 1105 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is op...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Strandgebied akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za