Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (17)
Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Strandgebied

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Alec's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby die KIKS (CTICC) en verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad. ...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Apartment 605 is geleë in die Icon-gebou in die Kaapse middestad en dit bied luukse verblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers wat die pragtige Moederstad besoek. Die woonstel is naby alle geriewe e...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Kirsten's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë. Die gebou is lekker naby die KIKS en talle ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Die woonstel het ...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Fountains 815 is 'n moderne selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in die Fountains Hotel. Palmbome en fonteine ??begroet jou wanneer jy arriveer. Die atmosfeer is ontspanne, terwyl die luukse de...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Aeicon Suite is op die 10de verdieping van Kaapstad se Icon-geleë. Dis lekker sentraal geleë, met uitsigte op Tafelberg wat oor die silhoeët van die stad deurloer. Dit beskik oor dekor wat deur die plaas...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Icon 700 ateljeewoonstel bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kaapstad met pragtige uitsigte oor die stad. Die koninggrootte-bed het ’n hoë kopstuk en ’n fokusmuur om die slaapkamerspasie in hie...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode African Icon is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die moderne Icon-gebou en net 'n paar meter vanaf Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum die hartjie van die middestad. Gehaltelinne op 'n koningingrootte-b...

10% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Icon 1110 is op die 10de vloer van die Icon-gebou in die hartjie van Kaapstad en bied 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelbaai se hawe. Sit rustig op die balkon en bewonder die vistas vanaf dié tweeslaapkamerwo...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

1009 Fountains Hotel is in Kaapstad se sentrale sakegebied geleë. Dié selfsorgwoonstel in 1009 Fountains Hotel is lekker naby die bedrywige Thibault- en St. George's-plein, en daar is verskeie koffiewinkels en res...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Apartment Louis is 'n stylvolle eenslaapkamer-woonstel in die Mutual Heights-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is op verskillende vlakke geleë wat afsonderlike ruimtes in die woonstel skep. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Strandgebied akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za