Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Strandgebied
5/5
volgens 2 resensies

Lees regte resensies van Strandgebied van 2 geverifieerde gaste

Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense

City Lodge V&A Waterfront is by die ingang van die ikoniese V&A Waterfront-buurt geleë en bied gaste maklike toegan...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 408
per nag, vir 2 mense

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum-distrik en baie naby die V&A...

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 408
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Harbour Bridge Apartment is in die hartjie van die Moederstad in die Strandgebied en bied selfsorgverblyf in 'n gro...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

M&B House 401 is 'n moderne ateljee-woonstel in die hartjie van Kaapstad. Dié klein woonstel is geskik vir 2 gast...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense

The Onyx is 'n seflsorgwoonstel in 'n veilig gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskei...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

735 The Onyx is in Kaapstad se historiese Heerengrachtstraat in die hartjie van die stad en 'n entjie vanaf die KIK...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

M&B House 407 is 'n moderne ateljee-woonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapple...

Afrikaans
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Afrikaans
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 590
per nag, vir 3 mense

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die water...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

506 Canal Quays is 'n eksklusiewe selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou naby die V&A Waterfront in Kaapstad. DIe geb...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

M&B House 405 is 'n moderne ateljeewoonstel in die Kaapse Middestad. Hierdie knus woonstel het slaapplek vir 2 ga...

Afrikaans
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Strandgebied akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem