Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Struisbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Struisbaai

Rated 4.7 out of 5 based on 962 reviews.

Struisbaai

Bitter Aangenaam

"Struisbaai is 'n pragtige kusdorpie met eindelose strande. 'n Moet sien vir enige toeris."

Struisbaai

C-Breeze Cottage

"Love, love, love Struisbaai! "

Struisbaai

25 The Tides

"Lekker plek om te rus."

Struisbaai

Vidi's Place

"Mooiste strand en dit is wonderlik vir klein kinders met warm seewater! "

Struisbaai

Annie's

"Struisbaai is 'n oulike dorp en ek sal hom aanbeveel as 'n toerismebestemming."

Struisbaai

At Patat Cottage

"Sal 'n oulike winkelsentrum opsit met nog 'n winkel soos Woolworths vir hulle lekker eetgoed. 'n Speelpark vir kinders om in te speel. Daar is baie grond. L'Agulhas het meer eetplekke as Struisbaai. Hulle kan doen met nog 'n eetplek met heerlike vis, ens. Die naaste dorp is te ver. "

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Vol vriendelike mense. Almal groet almal. "

Struisbaai

87 Marine Drive

"Struisbaai is great!"

Struisbaai

25 The Tides

"Struisbaai is fantasties. Die min restaurante maak op vir die lekker tyd wat jy by die see kan hê, asook om vars vis te vang of sommer by die hawe te koop. Die hawe het 'n goeie en veilige speelstrand vir klein kinders."

Struisbaai

Bitter Aangenaam

"Love it! So much to do as a family: fishing, running, cycling, boogie boarding, swimming, etc."

Struisbaai

Lisa

"Wonderlike vakansiebestemming."

Struisbaai

Sea Heaven

"Baie lekker vakansiebestemming."

Struisbaai

Paddatjiesrus

"Baie lekker vakansiebestemming."

Struisbaai

Paddatjiesrus

"Dit is wel bekend."

Struisbaai

The Goose Nest

"'n Baie mooi en rustige plek vir 'n vakansie, of om net van die gejaagde stadslewe weg te breek. "

Struisbaai

Vidi's Place

"Struisbaai is enige visserman se droom."

Struisbaai

25 The Tides

"Struisbaai is die rustigheid waarvoor 'n mens soek, maar ook 'n lekker plek om jouself uit te leef."

Struisbaai

The Goose Nest

"Aangename dorpie en mense, mooi strande."

Struisbaai

Paddatjiesrus

"Dit is 'n moet om te besoek, die feit dat dit die mees suidelike punt van Afrika is met die geskiedenis rondom dit is baie interessant."

Struisbaai

The Goose Nest

"Ek wil graag daar gaan aftree."

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Lekker plek vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige wegbreek soek."

Struisbaai

Malvern

"Struisbaai is lekker plek en ek geniet dit elke keer daar."

Struisbaai

At Patat Cottage

"It is an excellent place to go if one wants to relax and take long walks along the beach. The fish shop serves lovely fish and chips."

Struisbaai

Die Strandloper

"Ek sal beslis meer vir Struisbaai wil kuier. "

Struisbaai

Vidi's Place

"Baie mooi omgewing, dorp is netjies en skoon. Lekker stap- en fietspaaie. "

Struisbaai

Vidi's Place

"Struisbaai het diep in ons harte ingekruip ... Soveel so, dat ons dink om daarheen te verhuis eendag ..."

Struisbaai

25 The Tides

"Goeie aftreedorp."

Struisbaai

Paddatjiesrus

"Lieflike plek!"

Struisbaai

Haweweg 5

"Die dorp is nie vir woelige tieners en jongmense nie. Dit is 'n dorp vir mense wat hou van op die stoep sit en die natuur wil insasem en saam kwaliteit familietyd wil hê. Lekker lang afstande stap langs die see of sommer van Struisbaai na Agulhas draf of fietsry en terug."

Struisbaai

By Design Cottage

"Struisbaai is sentraal geleë vir kuiers na Agulhas en Arniston."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote