Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Suiderstrand

4.4 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand

African Splendour bied gehalteverblyf in die hartjie van Kaap Agulhas Nasionale Park – die suidelikste punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Dié area bied asemrowende fynbos en nat...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suiderstrand

Blue Bay Cottage is verby die mees suidelike punt van Afrika geleë en word omring deur die Agulhas Nasionale Park. Die 2 ten volle toegeruste selfsorg-eenhede is op die ideale plek geleë vir natuurliefhebbers. D...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Suiderstrand

Barry's Cottage is ’n selfsorg-vakansiehuis is Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die mees suidelike punt van Afrika wat deur die L'Agulhas Nasionale Park omring word. Die kothuis is naby die hoofstrand i...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suiderstrand

Oppi-Koppie is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor Suiderstrand en die see. Suiderstrand word heeltemal omring deur die Agulhas Nasionale Park met baie interessante fauna en flora. Daar is talle wandel...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suiderstrand

Sunset Cabin is 'n ongekunstelde selfsorgwoonstel in Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die mees suidelike punt van Afrika en is omring deur die L'agulhas Nasionale Park. Die kothuis het slaapplek vir 6 en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Suiderstrand

Vanaf
R1 231
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

SANParks Agulhas Rest Camp is 10,3 km vanaf die Kaap Agulhas-vuurtoring. Dié kamp is ontwerp om aan die hoë omgewingstandaard te voldoen en volgens die beginsel om sag met die aarde te werk. Dis aan Afrika se mee...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Ospray House is in L’Agulhas, ‘n kusdorpie in die Kaap-Agulhasstreek, en is net ‘n paar uur se ry van Kaapstad af. Die dorpie spog met opwindende natuurlike en geskiedkundige besienswaardighede en 'n pragtige ...

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Hart Se Punt is in die kusdorp L'Agulhas in die Kaap Agulhas-streek geleë. L'Agulhas is net 'n paar uur van Kaapstad af en bied opwindende en historiese besienswaardighede en 'n pragtige landskap. Die dubbelverdie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Wafra 6 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Agulhas, 'n klein dorpie op die bekende voorgebergte van die Kaap Agulhas in die Wes-Kaap. Die kuslyn is wêreldbekend as die suidelikste punt van Afrika en die amptelike s...

10% af Winteraanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

South of Africa Self-Catering Accommodation is ideaal geleë in die pragtige Kaap Agulhas by die mees suidelike punt van Afrika. Die historiese Kaap Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika, waar die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]