Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Suiderstrand

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Suiderstrand

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR650
R433
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation is in Kaap Agulhas en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Agulhas Nasionale Park, De Hoop...

Vanaf
R3 023
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Zoetendal 4 is in L'Aghulas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkam...

Vanaf
R1 712
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Camphill 5 is in L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Spookdraai-staproete, Wine Boutique L'Agu...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Soutbos & Janfrederik Selfsorg is twee selfsorg-eenhede in die dorpie L'Agulhas aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Soutbos is op die boonste vlak en Janfrederik is op die onderste vlak van die huis geleë. Albei het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Finisterre is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelv...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Seashell House Unit for 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n oopplan-woonstel op die grondverdieping met ’n see-uitsig. Die perseel is in L'Agulhas net 400 m vanaf Agulhas Nasionale Park, getypoele. Kaap Agul...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike en selfsorg-woonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Die dorpie staan bekend vir sy uitsigte, visvanggeleenthede en die Kaap Agulhas-vuurt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]