Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Suiderstrand

4.5 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Suiderstrand

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in L'Agulhas, Wes-Kaap

Die gastehuis is slegs 2 minute se stap van die see af. 'n Heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt word bedien in ons ruim ontbytkamer, en ons maak voorsiening vir diabete, vegetariërs en vegans. Daar is ’n kombuis op d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Agulhas, Wes-Kaap

Summer Place B&B is 'n klipgooi van die Indiese Oseaan af in Kaap Agulhas geleë. Jy kan na die mees suidelike punt van Afrika stap vanaf ons bekende vuurtoring. Daar is 3 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Crescent Street 1 is aan Afrika se mees suidelike punt van Suid-Afrika in die dorpie L'Agulhas geleë. Dit is net 200 m van die see af en naby winkels en restaurante. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
B&B in L'Agulhas, Wes-Kaap

L'Agulhas Homestay is 'n ruim gastekamer wat slaapplek vir altesaam 3 gaste bied. Dit is 'n lieflike, kindervriendelike gesinshuis net 60 m van die see af. Alle badkamerprodukte, linne en handdoeke word voorsien. ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Stormy Sea Luxury Apartment is in L'Agulhas oorkant die getypoel. Gaste kan ‘n ononderbroke see-uitsig van die huis af geniet. Dié woonstel het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en ‘n ooppla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Breeze In is in L'Agulhas geleë en bied gehalte-verblyf in ’n ruim, moderne huis wat ideaal is vir groot gesinne of ’n groep vriende. Die huis het 4 ruim slaapkamers met ’n see- en tuinuitsig na die suide o...

Vanaf
R1 161
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Rhenosterkop Rest Camp bied selfsorgverblyf in geskiedkundige grasdakkothuise op een van die oudste plase in die Strandveld. Die plaas is in 1742 gestig. Die kothuise is 31 km van die Kaap Agulhas-vuurtoring en ...

Vanaf
R2 463
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Main 259 is in die klein dorpie L'Agulhas geleë, net 2 ure se ry vanaf Kaapstad. Die huis is op die strandfront met skouspelagtige uitsigte van die see. Die selfsorghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en daar i...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

The Gift is 'n sonderlinge, volledig ingerigte privaat tuinkothuis met gemaklike beddens en wit linne. The Gift is 'n stukkie hemel naby die see en by 'n nasionale park in Agulhas geleë. Gaste kan van die wasdie...

Vanaf
R1 173
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Wessels 25 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Agulhas. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za