Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 5026 resensies.
"Een van die mooiste plekke in ons land. Interessante winkeltjies en goeie winkelsentrums."
"Hermanus is 'n stunning plek met redelik baie om te doen, maar die pryse is duidelik gemik op toeriste van die buiteland."
"Visit Hermanus frequently through the year. Nice shops and restaurants."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's Bay View"Bettysbaai is 'n besondere plek en pragtig so teen die berg en die see."
"Sal die plek aanbeveel vir enige een wat net bietjie uit die gewoel en besige lewe wil ontsnap."
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Great for a scenic and quiet getaway, especially if you enjoy going for a short hike or walk through the town. The restaurants and cafés are great, but there isn't a lot to do just in town."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Heaven's Door"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Friendly Stay"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's View"It's a lovely destination. I have been coming here for the past 3 years."
"A good place to break away from the city. If small towns make you happy, then Gansbaai will fit the bill. Lots of shops in case you forgot to pack an essential. Sit and watch the glorious surroundings. You will want to stay longer."