Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 1090 reviews.
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Anne's Place"We love the combination of mountains, sea, lakes, abundant fynbos and birds. The penguin colony and the Harold Porter Gardens are easily accessible and great destinations."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Heaven's Door"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Huisie-by-die-See"Netjiese, veilige, skoon dorp met vriendelike mense. Pragtige omgewing."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Captain's Cabin"Fantastiese strand en lekker eetplekkies. Baie veilig en die kinders het die vryheid om alleen te stap en fiets te ry. Die bobbejane sorg vir konsternasie, mens moet net bedag bly."
Onrus, South Coast Whale Route
Bosplasie"Sal vir enigeen aanbeveel vir 'n sielsverkwikkende wegbreek."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Lekkerus"Love the quiet little town. Beautiful pathways for walks and lovely beach and harbour."
Onrus, South Coast Whale Route
Kockies"Onrus bly maar altyd een van my gunstelinge. Nie te besig nie, maar ook nie te stil nie. Net die regte balans. Ai, en om daai seelug in te asem, laat mens sommer net lekker ontspan!"
Vermont, South Coast Whale Route
Beach Cottage 1"Pragtige plek wat nie een van ons geweet het bestaan nie."
Onrus, South Coast Whale Route
Karibu Self-catering Accommodation"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Waterblom in Pringle"Uiters goed geleë ten opsigte van natuurskoon, buitelewe aktiwiteite en besigheid in die Wes-Kaap."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Streams Cottage"Ons bly gereeld in Bettysbaai, is altyd tevrede en kuier lekker."
Fisherhaven, South Coast Whale Route
Roux's Rus"Dit is prentjiemooi. Dit is naby aan Hermanus en Onrus, so dagbesoeke is maklik."
Kleinmond, South Coast Whale Route
La Mer"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Our Happy Place"Peaceful! A lazy beach town not commercialised so one can find a quiet getaway. Best beach ever."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Sheva"Kleinmond is werklik 'n pragtige dorp met die mooiste strand. Ons sal dit beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Baie netjiese dorp en strande."
Vermont, South Coast Whale Route
Dolphin Apartments"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."