Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.7 out of 5 based on 5026 reviews.
Hermanus, South Coast Whale Route
-Hermanus Beach Club House 9"Hermanus het baie oulike winkeltjies en heerlike eetplekke. Ons het ook die stil oop strande baie geniet!"
Hermanus, South Coast Whale Route
Grys Paleis Self-Catering Apartments"'n Pragtige, skoon dorp met baie om aldaar of in die omgewing te doen."
Sand Bay, South Coast Whale Route
Pashasha Beach House"Paar minute se ry na Grotto en Voëlklip, asook Hermanus self."
Franskraal, South Coast Whale Route
xxxxxxxxxxxxxxx"Nie eintlik 'n swemstrand nie, maar heerlik as jy visvang, op die rotse wil klouter of lang ente wil stap."
Onrus, South Coast Whale Route
Perlemoen - Studio Apartment"Nog altyd 'n gunsteling. Eendag sou ons graag daar wou aftree!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
The Wild Fig Guest House"Asemrowende week in EN om Kleinmond geniet. Iets van als gedoen. "
Sandbaai , South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Dit was vir my persoonlik baie beter as die ander klein plekkies in die omgewing en net 8 minute se ry van Hermanus!"
Hermanus, South Coast Whale Route
24 Whale Rock Estate"Ons hou baie van Hermanus - pragtige moderne plek!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
Forget-me-not"Kleinmond is minder as 'n uur se ry van Kaapstad. Dit is by Hermanus en die natuur is pragtig. 'n Dorpie aan te bevele."
Hermanus, South Coast Whale Route
Hermanus Sea Cottage"Pragtige skoon dorp. Voel veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel."
De Kelders, South Coast Whale Route
A105 Whale Cove"Lekker ruim en oop omgewing. Lekker vir stap en veilig. "
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove AG01"De Kelders is 'n pragtige deel van die kuslyn en ons gaan graag weer en weer terug soontoe."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Snails' End Cottage"Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek."
Franskraal, South Coast Whale Route
Ridge Road"Netjiese dorpie, rustig en beslis iets om te sien. Naby aan Hermanus en Gansbaai."
Hermanus, South Coast Whale Route
Chesham House"Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies."
Hermanus, South Coast Whale Route
Chesham House"Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area."