Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2082 resensies.

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Margate is a nice, safe and clean area. I love it!"

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 6

"Ramsgate is great, close to all shopping mall !"

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Die plekkie is klein en daar is uit die aard van die saak nie veel op die dorpie self te doen nie. Dit is egter naby baie ander attraksies, wat dit 'n lekker bestemming maak. Die groot aantal gholfbane in die omgewing maak dit 'n uitstekende bestemming vir gholfspelers wat 'n rondte in die oggend wil gaan speel en die res van die dag saam met die gesin wil deurbring."

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 11

"Nie veel om te doen nie, maar die strande is baie skoon en Margate is nie ver daarvan af nie."

Munster, Suidkus

Kaja vir Baja

"Daar is blykbaar probleme met inbrake in die omgewing vanweë die relatiewe nabyheid van informele nederstettings. 'n Mens moet net versigtig wees om in aand daar te stap en moet verkieslik nie saans strand toe gaan nie."

Blad
Blad 70 - Wys 2071 tot 2082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang