Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2042 resensies.

Ramsgate, Suidkus

Ramsgate Guest House

"Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en veral die "Waffle House" te besoek. Dis 'n baie mooi plek."

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Soos met die grootste gedeelte van die Suidkus kry mens maar die idee dat die omgewing slordig is en dat dienslewering nie goed is nie. Daar is egter baie dinge in die omgewing om te doen, en die plaaslike voedselwinkels het alles wat mens nodig het en diens is baie vriendelik - veral by die plaaslike Spar. Die talle eetplekke bied heerlike afwisseling, maar mens moet in gedagte hou dat dit baie meer 'laid back' as in die groot stede is en dat jy nie haastig moet wees as jy gaan eet nie."

Ramsgate, Suidkus

Ipanema 6

"Lekker omgewing en 'n lekker strand."

Sanlameer, Suidkus

San Lameer Villa 2516

"Service and communication was the best ever."

Shelly Beach, Suidkus

80 Surf Bay Sands

"Good location for fishing, picnicking and shopping. Convenient location for visiting Port Shepstone, Margate and Wild Coast."

Pennington, Suidkus

Pennington4u

"Gaan bly gerus daar! Rustig en pragtig!"

Uvongo, Suidkus

Beach Front 5, Penthouse, Uvongo Main Beach

"Uvongo is 'n wonderlike vakansie bestemming."

Kingsburgh, Suidkus

Ocean Breeze 42

"Aangename klein vakansie bestemming."

Lawrence Rocks, Suidkus

Beachcomber Bay

"Goeie ligging, alles is gerieflik naby."

Shelly Beach, Suidkus

Eden Dunes 58

"Manne het lekker visgevang en ek kon fliek gaan kyk."

Shelly Beach, Suidkus

Eden Dunes 58

"It's very nice. It's walking distance to everything (mall, beach, restaurants). Security is very good and secure parking as well. The braai facilities and pool also comes in very handy for being so close to each other."

North Sand Bluff, Suidkus

Chianti's Self Catering

"Port Edward bly maar 'n juweel."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 227

"Great little restaurants and central for visits from Shelly Beach to Port Edward. We found nothing lacking and a great little coastal town. "

Hibberdene, Suidkus

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670

"Dorpie is klein, nie rerig eetplekke nie, moet maar Port Shepstone/Shelly Beach toe ry daarvoor, maar heerlik as jy wil wegkom van alles af."

Sanlameer, Suidkus

San Lameer Villa 2516

"Bied alles vir iemand wat wil wegkom van die alledaagse gejaag!"

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Fairway Guest Lodge

"Great if you are looking for a place to relax."

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Wonderlike vakansieplek, ons gaan Augustus weer!"

Shelly Beach, Suidkus

Oceans 1101 no 11

"Mooi skoon strande en maklik bekombaar by voertuig of te voet. Goeie dienste dankie."

Sanlameer, Suidkus

Villa 2913 San Lameer

"Absolutely excellent! Excellent security, clean layout, friendliness and everything you need for a perfect break! "

Black Rock, Suidkus

1 Marichel

"Perfect holiday destination."

Uvongo, Suidkus

Angelfish Holiday Home

"Uvongo is 'n heerlike plekkie met 'n mooi swemstrand."

Black Rock, Suidkus

Marichel 4

"Beautiful! The beach was right on our doorstep"

Kingsburgh, Suidkus

33 La Mer

"Baie rustig en ongerep."

Ramsgate, Suidkus

Calamari 11

"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."

Manaba Beach, Suidkus

Natspat Unit 2

"Manaba is 'n lekker stil gebied, en sentraal tussen Uvongo en Margate."

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."

Umzumbe, Suidkus

Summer Place - Lookout

"Baie mooi plekkie en naby aan groter dorpe."

Blad
Blad 67 - Wys 1981 tot 2010
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang