Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2042 resensies.

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Wil voorkom of daar baie inbrake is."

Ramsgate, Suidkus

Calamari 11

"Naby alles skoon en gerieflik."

Sanlameer, Suidkus

San Lameer Villa 3209

"Gholf en Mashee-bane is van uitstaande gehalte. Landgoed is baie veilig."

Munster, Suidkus

Kaja vir Baja

"Wonderlike stapstrand met rustigheid en natuur wat mens nie meer sommer kry nie."

Shelly Beach, Suidkus

Clover Bay 5

"Fantastiese plek lekker by die see."

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Good, clean and safe town."

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand."

Ramsgate, Suidkus

Providence 40

"Ramsgate is net die regte plek om vakansie te hou."

Margate, Suidkus

Arabella No. 5

"Margate is nice to visit in January."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 11

"Beste en mooiste strand in die omgewing."

Warner Beach, Suidkus

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Nice beach and fun for few nights."

Oslo Beach, Suidkus

Dracaena Gardens

"Dis 'n klein, intieme strandjie - dit was regtig heerlik om te kon voel jy's op 'n eiland, weg van almal en geen geraas! Dit was lekker om die hele strand vir onsself te kon hê! Daar is nie baie sulke plekkies oor nie, so dit was 'n bonus!"

Margate, Suidkus

Margate Granada 104

"Very good, will recommend to others."

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Margate het redelik baie agteruit gegaan die laaste paar jaar. Wat dit wel (volgens my) red is die beter, stiller en skoner strande rondom, soos Ramsgate en Marina Beach."

Umzumbe, Suidkus

Summer Place - Lookout

"Wonderful place and the beaches around there are stunning."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 227

"Lekker strand vir kinders!"

Manaba Beach, Suidkus

Sonnestrale House

"Goeie visvang area, naby al die groot strande en vermaak en by die winkels."

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 11

"Die hele Ramsgate omgewing gee mens die gevoel van weg van die gewoel wees en bied rustigheid en vrede vir jou siel. Die ligging stel jou in staat om te beplan of jy na 'n besige strand, 'n winkelsentrum, woelige naglewe, of natuur of dieper die binneland in wil gaan. Al die moontlikhede met die wete dat jy later kan terugkeer na die kalmte en rustigheid van Ramsgate, die perfekte vakansie-bestemming."

Munster, Suidkus

Kaja vir Baja

"Die natuur is wonderlik en die rustigheid is die aantrekkingskrag."

Ramsgate, Suidkus

La Dique 2

"As jy rustigheid soek is dit heerlik en dit is tog naby Shelly vir shopping en aktiwiteite."

Ramsgate, Suidkus

Providence 40

"It was peaceful. "

Ramsgate, Suidkus

Wailana Beach Lodge

"'n Toeriste vriendelike dorp."

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Margate is a nice, safe and clean area. I love it!"

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 6

"Ramsgate is great, close to all shopping mall !"

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Die plekkie is klein en daar is uit die aard van die saak nie veel op die dorpie self te doen nie. Dit is egter naby baie ander attraksies, wat dit 'n lekker bestemming maak. Die groot aantal gholfbane in die omgewing maak dit 'n uitstekende bestemming vir gholfspelers wat 'n rondte in die oggend wil gaan speel en die res van die dag saam met die gesin wil deurbring."

Ramsgate, Suidkus

The Beachfront Unit 11

"Nie veel om te doen nie, maar die strande is baie skoon en Margate is nie ver daarvan af nie."

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang