Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park

4.3 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa-Karoo Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tankwa-Karoo Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa-Karoo Nasionale Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa-Karoo Nasionale Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Tankwa-Karoo Nasionale Park

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Middelfontein Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige werkende plaas sowat 1,3 km buite Sutherland. Hier kan gaste egte Karoo-gasvryheid geniet. Verblyf word gebied in 2 selfsorghuise, naamlik Fontein en Fonteintji...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Ouma Jossie se Huis is is 'n selfsorg-plaashuis op 'n werkende plaas, 32 km van Sutherland op die Claviniapad (R354). Dit kan 'n totaal van 12 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gesinne, vriende of groepe. D...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Blydevooruitsig Guesthouse is 'n pragtige ou kliphuis met moderne geriewe wat in Sutherland geleë is. Dis troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël. Dié huis bied 4 slaapkamers, waarvan 2 dubbelbeddens het en di...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Andromeda Gastehuis is in Sutherland in die Noord-Kaap geleë en bied die perfekte wegbreek vir groot gesinne of vriendegroepe wat op soek is na gemaklike verblyf ver van die geraas en gemaal van die stad. Hierdie ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Venus Selfsorg is geleë in Sutherland en bied heerlike en gerieflike selfsorgverblyf vir 6 mense. Die huis het 3 slaapkamers en beddegoed en handoeke word verskaf. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed asook 'n pri...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Rogge Cloof bied selfsorg-eenhede in Rogge Cloof Village, 11 km van die hoofontvangsarea af. Gaste het dus die geleentheid om wild te kyk terwyl hulle na die eenhede ry. Die paaie is nie geteer nie, maar is toegankl...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Gezellig Genot bied verblyf in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit sowat 'n uur en 'n half van Ceres af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. O...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR200
R180
per nag (plek vir 20)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Stofkraal Gasteplaas bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n skaapplaas net noord van Sutherland, op pad na Williston. Gaste kan die Plaashuis met plek vir 6, die Donkie Kothuis vir 4 of die Tarentaal Kothuis vir 4...

Vanaf
R160
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Tankwa Karoo, Kaap Karoo

Bike X Cape is op 'n rustige plaas 45 km vanaf Ceres in die prentjiemooi Tankwa Karoo omring met sy berge geleë. Die plaas bied aan gaste 'n rustige wegbreek op die platteland. Verblyf word gebied in 6 kamers met ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Enjo Nature Farm is in die Biedouwvallei geleë, naby Clanwilliam, en bied ontspanne verblyf langs die rivier. Gaste sal die algehele privaatheid en die uitsigte oor Paardeberg geniet. Die plaas bied verskeie verbly...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za