Geverifieerde Resensie

Tankwa Karoo National Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tankwa Karoo National Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6 resensies.

Tankwa-Karoo Nasionale Park

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

"If it is peace and quiet you are looking for and getting off the grid, then this is the destination. No cell phone reception or WiFi ─ what utter bliss, leave the world behind and recharge your soul. The stark vista's are really quite something and the night sky humbling with the thousands of visible stars and just staying at our chalet, still offered good game and bird viewing."

Tankwa-Karoo Nasionale Park

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

"Pragtig. Van die natuur tot die sterre in die aand. "

Tankwa-Karoo Nasionale Park

SANParks Tanqua Guesthouse Complex

"If you are looking for remoteness and tranquillity, Tankwa gets 5 stars. "

Tankwa-Karoo Nasionale Park

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

"The road in is a corrugated nightmare."

Tankwa-Karoo Nasionale Park

SANParks Perdekloof Campsite

"Ons is net van mening dat die grondpaaie meer gereeld geskraap en herstel kan word om te verhoed dat die sinkplate op die grondpaaie so geweldig baie raak. Ons voertuie, hoe taai ook al, ruk uitmekaar en doen mense geweldig skade op. Ek praat nie van bandskade nie, maar geweldige meganiese slytasie en vibrasie-skade. "

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang