Resensies van Tankwa Karoo National Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tankwa Karoo National Park bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.33 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
Mike G. - 19th August 2019
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
The road in is a corrugated nightmare.
Eugene G. - 11th August 2019
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Ons is net van mening dat die grondpaaie meer gereeld geskraap en herstel kan word om te verhoed dat die sinkplate op die grondpaaie so geweldig baie raak. Ons voertuie, hoe taai ook al, ruk uitmekaar en doen mense geweldig skade op. Ek praat nie van bandskade nie, maar geweldige meganiese slytasie en vibrasie-skade.
Pieter S. - 19th July 2019
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Fantasties - 'n moet vir enige avontuurlustige.
Elize L. - 30th October 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Amazing place to visit.
Annelise S. - 18th September 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Doen maar die moeite en besoek die Karoo!
Jan A. - 5th September 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Tans ontsettend droog in die park. Die toestand van die paaie laat baie te wense, sinkplaat-pad geneem tot nuwe hoogtes. Baie erger as die Kgalagadi.
Adriaan D. - 30th August 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Paaie kan gerus meer male geskraap word.
Maré O. - 26th July 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
The Tankwa Karoo National Park is situated in a beautiful part of our country, but the Park itself needs some better management. Due to its location, and having no cellphone reception, one would suspect there route directories and information road boards would be clear, but it is not! There roads are also terrible at present, and I would never suggest driving it with normal sedan car. Please SANP, help keep this gem in shape for more people to have access to this beautiful landscape.
Carien L. - 18th June 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
The beauty is in the desolation. It is to have it all for yourself!
Jan L. - 2nd May 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
You live up to your promise! Keep up the good work!
Richard G. - 22nd April 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
They must do something about the roads. Guests will stop visiting if they do nothing. Or at least not come back a second time. The roads are disgusting. The only way to travel is fast so that you do not get rattled to pieces. If you do that you are speeding and a danger to animals. So by having bad roads they are encouraging people to break the law and endanger animals. Everybody speeds, including the staff.
Mark W. - 20th March 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
I love visiting and exploring Tankwa. I have not managed to find any comprehensive maps of the area. There are so many tracks to explore.
Hendrik V. - 24th January 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Die natuurskoon en stilte van Tankwa is ongelooflik en iets wat jy moet beleef.
Sonja Z. - 7th January 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Baie mooi, net jammer oor droogte. Kan dalk net paaie meer instand hou.
Adriaan L. - 5th January 2018
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Stilte, vrede en pragtige sterre.
Carel G. - 26th December 2017
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Ongelooflike ervaring, die natuurlewe in die dorre omgewing was verrassend.
Mark W. - 21st December 2017
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
A little lacking in game, although we did spot several eland. But the spectacular views more than made up for it.
Mientjie L. - 9th October 2017
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
'n Baie spesiale park! Glo dit sal baie mooi wees as dit 'n goeie reënseisoen is, maar andersins moet jy regtig 'n liefhebber wees van die "kleiner" dingetjies in die natuur!
Gerhard H. - 26th August 2017
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Ons het, soos vele ander toeriste, een aand in Tankwa deurgebring, ons by die uitstekende Gannaga Lodge. Dit was 'n groot fout om net een aand hier oor te bly! In die Tankwa moet jy nie aan tyd gebonde wees nie. Die Tankwa is 'n tydlose omgewing wat as sulks geniet moet word. My volgende besoek sal definitief daarop ingestel wees om die Tankwa se ongerepte natuur, skoonheid en rustigheid wyer te ervaar en baie meer geniet.
Michael H. - 24th July 2017
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Baie mooi natuur. Daar is min om te sien as dit by diere kom, maar die omgewing en natuur is ongelooflik.
Chris B. - 29th December 2016
staying in Tankwa-Karoo Nasionale Park
Dis 'n wye wêreld, maar mooi en uniek soos geen ander plek op aarde nie. Hier in ons pragtige land is alles.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]