Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Thohoyandou

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Thohoyandou van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Thohoyandou besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thohoyandou.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thohoyandou akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thohoyandou Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thohoyandou Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thohoyandou

Vhafamadi B&B is 'n gastehuis in die Makwarela "township", slegs 'n paar kilometer vanaf Thohoyandou se middestad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Thohoyandou

Anisa Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied egte gasvryheid met 'n Afrika-styl. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing in Thohoyandou Blok Q. Dis naby die dorp, winkelsentrums, besig...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thohoyandou

Masili Guesthouse bied gastekamers in die dorpie Sibasa sowat 5 km van sentraal-Thohoyandou af. Ons bied 9 individuele kamers met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-b...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Thohoyandou

Royal Hills Lodge and Spa bied B&B -verblyf in Thohoyandou. Die lodge is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is verskeie besienswaardighede. Die verblyf bestaan uit 10 kamers wat individueel versier is. Die ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Thohoyandou

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Fundudzi Cultural Camp is in die hartjie van die tradisionele Venda-omgewing aan die voet van die Luanameberge geleë. Dit is net bo die dorpie Mukumbani wat die ideale bestemming is as jy die streek se heilige plek...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Limpopo

The Lira Boutique is 'n unieke boetiek-lodge en trou-venue op die oewer van die Nandoni-dam in Limpopo, en bied 'n ongelooflike uitsig, boslodge-geriewe, Afrika-kookkuns en 'n trou- en funksielokaal. Verblyf word i...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Thohoyandou

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Oord in Limpopo

Kingsgate Entertainment is ’n oord wat pret vir die hele gesin bied. Dit is op die waterfront van die Nanodi-dam in Thohoyandou. Die eiendom is net 1 km vanaf die nuwe Nandoni-gholflandgoed en net 10 km vanaf die ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Vakhusi Bed and Breakfast is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis. Verbly word in 9 gas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Levubu, Makhado

Lalani Lodge bied billike verblyf in 'n prentjiemooi vallei 45 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Die plaas 'n rustige wegbreek in die middel van asemrowende natuurskoon met 'n fantastiese uitsig op die Soutpansbe...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en koffie- en teegeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Thohoyandou akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za