Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Thohoyandou

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Thohoyandou van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Thohoyandou besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thohoyandou.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thohoyandou akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thohoyandou Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thohoyandou Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Thohoyandou

Vanaf
R253
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

Punda Maria Rest Camp is in die mees noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, 8 km van die Punda Maria-hek af. Dié kampplek is in die Sandveldstreek wat as die wildtuin se "botaniese tuine" bekend sta...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 1
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Wia-Kyla bied verblyf in gastekamers en is 15 km van Louis Trichardt af, op die N1, geleë. Daar is 'n gelisensieerde restaurant op die perseel. Die lodge bied slaapplek vir 16 gaste in 5 kamers. Daar is 2 kamers ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Limpopo

Adams Apple Hotel and Conference Venue is in die Vheme-area in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 'n ongekunstelde en verwelkomende hotel. Die hotel is sedert 1998 in familiebesit. Ons bied akkommodasie aan die ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Limpopo

Our Place Self-catering Accommodation bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n akasiawoud, 15 km suid van Louis Trichardt. Elke kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. D...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Baleni is 'n omgewing waar natuur, doelmatigheid en spiritualisme saamkom. Ons ekonomie is baie afhanklik van die tradisionele soutmyne en Baleni laat die verantwoordelike reisiger toe om te sien hoe moderne mense a...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R4 240
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Malale, Limpopo

Zebra Camp is aan die oewer van Limpoporivier geleë en bied gaste die geleentheid om wild in hul natuurlike habitat te sien. Ons het 3 chalets met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die kampterrein moet eksklusief bespre...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Limpopo

Adansonia Eco Lodge is is in Musina en bied die ideale bestemming aan gaste wat op soek is na 'n ware bosveld-ervaring en vir diegene wat lief is vir die buitelug. voetslaan, bome, geografie, wild, voëlkyk en fotog...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Thohoyandou akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]