Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 797
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

199 Villa Sabuti is 'n huislike tog luukse selfsorgvilla in die Sabuti-deel van die Simbithi Ekolandgoed in Ballito. Die omheinde landgoed is veilig en die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin. Die ruim villa bi...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

1 Ezulweni is 'n selfsorgwoonstel in 'n eksklusiewe ontwikkeling met 12 eenhede op die veilige Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Die woonstel is op 'n heuwel geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die woons...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Villa 194 Sabuti is 'n gerieflike selfsorgvilla vir 6 gaste op die Simbithi Eco Estate en dis 700 m van Thompsons Beach af. Dié ruim villa beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Di...

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Waikiki Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is in Ballito. Dié woonstelkompleks is gerieflik geleë, net 900 m vanaf Ballito's Willard en Thomsons se strande. Die woonstel...

10% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 755
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Dié woonstel is in 'n onberispelike, goedversorgde en veilige tuinkompleks met inheemse plante. Die woonstel bied slaapp...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

4 Skiathos is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Shaka's Rock se strandfront aan die Noordkus. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see van die balkon af en die kompleks bied direkte toegang tot die ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Martinique 32 is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, 'n dorp wat net 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe is. Die woonstel het 'n groot stoep met 'n mooi see-, swembad- en t...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thompsonsbaai

79 Chaka’s Cove is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, net m van Shaka's Rock Strand en getypoel af. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en het 1 slaapkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

59 Atrium bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat op die tweede verdieping is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is 300 m vanaf die strand en getypoel. Die woonstel het 'n gedeeltelike...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Thompsons Beach Retreat is 'n selfsorg-eenheid in Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Paros by die See is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shaka's Rock 200 m van die strand af. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel is toegerus met lugvers...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Our Beach House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in Shaka's Rock. Dit is smaakvol versier en in 'n kompleks teen die strand geleë. Gaste kan see-uitsigte van die balkon af b...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Home in Santorini is 'n selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in 'n veilige kompleks aan die Dolfynkus. Dit is sowat 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe aan die Noordkus van Durban af. Dié woonste...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai

31 The Beacon is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Shaka's Rock. Die woonstel bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en is ongeveer 400 m vanaf Thompson's Beach. Dié woonstel bied verblyf aan 8 ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Thompsonsbaai

Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Umhlali Beach, minder as 100 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 2 dekke met 'n uitsig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Thompsonsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za