Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Thompsonsbaai

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Hierdie selfsorgwoonstel op die eerste verdieping is in die veilige Kenwyn-on-Sea-kompleks en is ideaal vir ontspanne verblyf vir jong gesinne, paartjies en afgetrede vakansiegangers. Dit bied direkte toegang tot Ba...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Kenwyn on Sea 401 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers met baddens en storte deel. Die hoofsl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Die Floridian is in Ballito aan die noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf en het 4 slaapkamers. Daar is 'n kleiner woonstel langs die hoofhuis. Die eiendom is ongeveer 8 minute se sta...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

32 Malibu at Beverly Hills is 'n selfsorgwoonstel op die veilige, omheinde Beverly Hills Eco Estate in Ballito. Dié eenheid is op die grondverdieping en bied 'n uitsig oor die area en die see. Die woonstel is wee...

Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Tramonto @ Beachcombers 10 is ’n selfsorg-woonstel in ’n sekuriteitskompleks op Ballito se strandfront. Die kompleks het ’n paadjie wat direk na die strand en promenade lei. Die woonstel het 3 slaapkamers en ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

6 Jackalberry, Simbithi Eco Estate bied verblyf in 'n moderne selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op 'n veilige eko-landgoed aan die Noordkus. Die landgoed bied 'n lowerryke wegbreek met 'n oorvloed wild en v...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

14 Beachcomber Ballito is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is langs Ballito se hoofstrand geleë. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vi...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

At Ballito Manor View is 'n luukse woonstel aan die seefront geleë en so ontwerp om alle verwagtinge na te kom. Die woonstel bied asemrowende uitsigte, die gedruis van branders wat breek en luukse afwerkings. Dié...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

504 Ballito Manor is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die kompleks het 'n uitsig oor Willardstrand en is naby verskeie besienswaardighede in die area. Dié woonstel het lug...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

205 Manor View is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Dié woonste...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

17 Feverberry Way is tussen die asemrowende landskappe op die Simbithi Ekolandgoed in Ballito geleë en bied 'n kombinasie van luuksheid, gerief en alles wat jy nodig het vir 'n bevredigende vakansie. Die woonstel i...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het en suite-badkamergeriew...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dis op die sesde verdieping van die Ballito Manor-strandfrontkompleks in Ballito en in 'n rustige...

Voorkeurvennoot
25% af Laaste Kans!
VanafR2 400
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Met brander-uitsigte vanuit elke kamer én 'n lekker leefruimte, kan 'n mens nie sommer hier verkeerd gaan nie. Dié eenheid by Ballito se Willard Beach het 'n groot oopplan-kombuis met alle geriewe, 'n aparte opwas...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Ballito Manor Gardens 304 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige 2-slaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is in die Ballito Manor-kompleks en stapafstand vanaf Ballito se hoofstrand waar lewensre...

Vanaf
R1 885
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Ballito Manor View 302 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Willard-strand, Ballito. Dié prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek en l...

Vanaf
R1 765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 405 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks bied direkte toegang tot Willard Beach en is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 6 g...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 406 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die kompleks bied direkte toegang tot Williard-strand en is loopafstand van die winkels en restaurante af. Die woonstel is op diesel...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

101 Bermuda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die woonstel bied 'n 180 grade-uitsig oor die see van die stoep en leefarea af. Die woonstel op die grondverdieping het lugversorg...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 102 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Ballito aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin van 6. Die grondvloer-eenheid het toegang tot 'n lieflike en groot grasperk wat ideaal is vir ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160

Welkom by die Thompsonsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za