Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Thungwini besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thungwini.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thungwini akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thungwini Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thungwini Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n li...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

VitamienSee is 'n gerieflike woudkamp wat grens aan die Sodwana Bay Lodge. Die verblyf is naby winkels en restaurante en die reservaat se hek is sowat 5 km van die eenheid af. Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers e...

Vanaf
R5 581
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Thungwini

Marlin Lodge is ’n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 14 gaste in Thungwini in Sodwanabaai. Verblyf beskik oor 1 huis en 1 gastekamers. Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n ...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Oord in Sodwanabaai, Thungwini

Maak 'n Jol is in die hoofstraat van Sodwanabaai, 'n area wat bekendstaan as 'n wêreldklas skubaduik- en visvangbestemming. Geriewe op die perseel sluit 'n groot kroeg, restaurant, swembad met 'n swembadkroeg, fun...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Camp Jonathan sakpas-gesinsverblyf in Sodwanabaai. Verblyf word in chalets en rugsakreisigers gebied wat slaapplek vir 124 gaste het. Die chalets bied basiese geriewe soos enkelbeddens, plafonwaaiers en ’n yskas....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Thungwini

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sodwanabaai, Shazibe

Sodwana Bay Lodge House 45 is 'n selfsorg-houthuis in Sodwanabaai. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Die huis het gedeeltelike ui...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Oord in Sodwanabaai, Shazibe

Sodwana Bay Lodge Cottages is in die ongerepte oostelike kus, in Sodwanabaai geleë. Ons het landelike chalets en jy kan kies tussen 'n tweeslaapkamer-eenheid of 'n vierslaapkamer-eenheid wat elk gemaklike verblyf ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Jesser Point Boat Lodge is in die ongekunstelde vakansiedorpie Sodwanabaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle met stoorspasie vir jou boot. Die ontspanningsarea is 'n plek waar die hele gesin ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Sodwanabaai, Qondwane

Natural Moments Bush Camp & Diving bied hutte asook kampplek vir akkommodasie. Dis naby aan die bekende Sodwanabaai en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n prettige plek vir vakansie met rustieke akkommodasie. D...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Oord in Sodwanabaai, Olifantkus

Vis-Agie Resort is 'n visvang- en duikoord in Sodwanabaai wat voorsiening maak vir plaaslike en internasionale toeriste. Die lodge bied gerieflike akkommodasie in 14 hutte, 2 tweeslaapkamerhuisies en 'n drieslaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za