Resensies van Tom Burke

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tom Burke bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
Braam J. - 10th July 2019
staying in Tom Burke
Die omgewing is vol gasteplase, hoop dis dieselfde standaarde.
Issie P. - 22nd January 2019
staying in Tom Burke
Very far destination. Very hot during summer. Went to Bordeuax venue for a wedding.
Cp V. - 3rd December 2018
staying in Tom Burke
Kan nie oor Tom Burke as 'n toeristebestemming kommentaar lewer nie. Lyk of daar heelwat lodges, safari-plase en B&B's in die omgewing is. Mens kan lekker vir 'n paar dae by Buffalo Thorn oorbly.
Belinda G. - 11th August 2018
staying in Tom Burke
Fabulous stopover.
Sophia B. - 28th April 2018
staying in Tom Burke
Naby aan die grens.
Jacques B. - 12th August 2016
staying in Tom Burke
Ver, maar definitief die moeite werd!
Petro D. - 10th April 2015
staying in Tom Burke
Baie rustige en vriendelike/behulpsame gemeenskap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]