Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Trafalgar

4.5 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Trafalgar van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Trafalgar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Trafalgar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Trafalgar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Trafalgar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Trafalgar Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Trafalgar

Heaven's Door bied luukse selfsorgverblyf in Trafalgar, Southbroom. Hierdie hiper-stylvolle en eksklusiewe vakansievilla is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en spog met prentjiemooi uitsigte oor d...

30% af Laaste Kans!
VanafR2 100
R1 470
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Trafalgar

Breakerview Bay Penthouse is in Trafalgar, KwaZulu-Natal. Gaste kan 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon geniet. Trafalgar-strand is minder as 100 m ver en kan direk bereik word deur 'n voetgangerhek wat na die s...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Trafalgar

Simply POTting is 'n selfsorg-eenheid in Trafalgar, 'n dorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Trafalgar is 'n subtropiese paradys van inheemse woude met 'n Blouvlagstrand en lewensredders gedurende die seisoen, en dis...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Trafalgar

Nakai Beach is 'n luukse boetiekblyplek in Trafalgar, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Die blyplek het 'n eklektiese, tropiese voorkoms met 'n randvloeiswembad. Die water is gesuiwer en oral op die perseel word omgewinn...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Trafalgar

Roux Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Trafalgar, 'n klein dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met strande, warm seewater en oorgenoeg son. Hierdie huis het ...

Vanaf
R680
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Trafalgar

Wenonah 12 is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Trafalgar geleë, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys van woude, strande, warm water van die Indiese Oseaan en lekker sonsk...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Trafalgar

Jungle @ C is 'n selfsorg-houthuisie wat in Trafalgar aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë is. Dit is halfpad tussen Margate en Port Edward, en die vernaamste Blouvlagstrand is net 1,2 km van die huisie af. Gast...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Trafalgar

68 Grenville Drive is 'n gerieflike en gemeubileerde selfsorghuis vir 7 in Trafalgar. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad. Al drie die kamers het ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Trafalgar

Howard Avenue Self-catering is 'n ruim selfsorghuis vir 9 gaste in Trafalgar, Southbroom, net 900 m van die strand af. Die ruim huis is geskik vir 6 volwassenes en 3 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Trafalgar

Breakerview Bay is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Breakerview Bay-kompleks in Trafalgar aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks bied direkte toegang na Trafalgar se Blouvlagstrand. Die woonstel spog met 'n 18...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Trafalgar akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]