Resensies van Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 908 resensies.
Isak B. - 23rd July 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
’n Mooi en fraai area waar ons deurentyd veilig gevoel het. ’n Besoek aan die imposante damwal is ’n moet.
Wynand V. - 22nd July 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Nature reserve and dam wall were closed due to covid restrictions. This would be a much better experience if they were open.
Nicky B. - 18th July 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Would like to have stayed for the weekend.
Thea D. - 15th July 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Het dit as oornagakkommodasie gekies op pad Mosselbaai toe - sal beslis weer daar oorslaap as alternatief vir die N1-roete.
Willem M. - 1st July 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Buiten die uitsig weet ek nie wat anders daar is nie.
Helmien J. - 28th June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Dit is seisoengebonde. Hang af van temperatuur.
Daleen G. - 23rd June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Gariepdam is 'n goeie uitspanplek, want dis rustig en ek sal dit enige tyd vir toeriste aanbeveel.
Cfs D. - 23rd June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Mooiste view.
Janus V. - 19th June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Pragtig!
Francois V. - 19th June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Mooi deel van ons land.
Freddie B. - 19th June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Mooi, rustige plekkie.
Lana V. - 8th June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Dit bly 'n ingenieurswonderwerk. So baie water opgedam agter een wal, die moeite werd om te sien.
Monika V. - 7th June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Dit is 'n pragtige dam.
Kevin P. - 3rd June 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Gariep is maar stil en nie veel om te doen. Baie goed het toegemaak oor die laaste twee jaar so mens is maar meestal tuis.
Gerald B. - 24th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Baie mooi omgewing en mens kan 'n lyntjie natmaak as jy wil.
John H. - 23rd May 2021
staying in Bethulie, Transgariep
Disappointingly run-down and neglected.
Gloria G. - 22nd May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Worth a look.
Chris J. - 21st May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Mooi vol water!
Tertia E. - 18th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Pragtig.
Chadwick S. - 18th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
A closure around the premises.
Loot B. - 14th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Dit was lekker om die dam weer so vol te sien.
Jannie J. - 13th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Omgewing is mooi.
Hester P. - 11th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
So goed om die dam vol water te aanskou!
Lorna C. - 11th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
The town appears to be deteriorating.
Barnard S. - 10th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Die bestuurders kan die vriendelikheid en opgewondenheid van die werkers aanleer want hulle is nors.
Maryn D. - 7th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Pragtigste natuurskoon!
Stefanie C. - 7th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Baie mooi plek en skoon. Sal dit regtig vir iemand aanbeveel.
Anet M. - 6th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Pragtige klein plek. Ideaal vir oornag of 'n paar dae se verblyf. Winkels beperk, maar het voldoen aan die nodige behoeftes.
Annelie B. - 4th May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Was so genotvol om so baie water te sien..
Anita O. - 3rd May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Baie mooi dam om te besigtig.
Liezl C. - 1st May 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Dorp is verwaarloos, maar Fish Eagle Lodge is 'n oase.
Emma K. - 29th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Alles wat mens nodig het vir oorslaap, insluitende ’n restaurant. Gariepdam is ook gerieflik naby aan die hoofroete.
Ziska B. - 29th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Dis 'n juweel! Moet dit asb nie kommersieël maak nie!
Nicky V. - 28th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Sleepover on a travel between Gauteng en Cape Town.
Anna C. - 28th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Een van die afritte wat 'n mens nie moet mis nie !
Margaret Christine L. - 28th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Beautiful spot.
Zurelda V. - 28th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Beperkte besigtiging.
Carel D. - 27th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Gerieflike halweg-bestemming tussen Gauteng en die Oos- en Wes-Kaap.
Kobus V. - 27th April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Tjailatyd was 'n baie lekker restaurant met heerlike kos.
Anita O. - 23rd April 2021
staying in Gariepdam, Transgariep
Die mooiste uitsig, pragtige foto's van sonsondergang en sonsopkoms. Sterrehemel ook uniek daar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]