Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1607 resensies.

Gariepdam, Transgariep

Angela's Lodge

"Very quiet and uneventful place out of season and on a Sunday. Most restaurants are closed or close by 3 pm."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Vir watersport en bootliefhebbers is Gariepdam vir seker 'n besoek werd."

Gariepdam, Transgariep

Edelweiss B&B

"Convenient stopover."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Sal graag weer daar oorbly, maar dan vir meer as net 'n oorslaap."

Bethulie, Transgariep

The Farmers Cottage

"Dorpie kort baie aandag. So jammer! Dit moes voorheen 'n pragtige dorpie gewees het."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Dit is die moeite werd om te gaan sien en om te ry."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Ek dink Bethulie sal 'n baie beter toeristedorpie wees as die paaie in en uit nie so baie potholes gehad het nie."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Beautiful views but nothing much to do, no dam tour, no boat cruise, the forever resort that looks interesting is not open to day visitors, it's a good pass-by place not a holiday destination, you'll be bored."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Betreklik min restaurante."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Heerlike plek, sal in die somer bietjie langer bly om die dam meer te geniet."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Bethulie is so 'n geskiedkundige dorpie. Dit kort aandag wat die strate betref."

Gariepdam, Transgariep

De Lance Chalets

"Ideale wegbreekplek. Dit is rustig en veilig."

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"Daar was geen restaurant oop na 6 uur op 'n Sondagaand nie, dalk was dit oor die loadshedding."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"I will stay a little longer next time to be able to experience the town and its sights."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Pragtig en die dam is pragtig en die uitsig baie mooi."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Mooi dam, maar nie vir my nie, dankie."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"This very historic town is well worth a visit. Four time "Best Free State Town" winner, albeit many years ago now, but as a number of the heritage sites are unmarked and poorly presented, it's best to go on a pre-booked tour."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Sal vir seker weer daar oornag."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Ons was baie verras met die veiligheid van die dorpie, mens sou nie kon dink dat jy nog in SA is nie."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Dit is asemrowend mooi wanneer die dam oorloop. Die uitsig vanaf Stijl Hotel oor die dam is baie besonders."

Gariepdam, Transgariep

Gompou Straat 7

"Het oor die damwal gaan ry. Mooi uitsigte."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Dit is iets om te moet sien. Baie mooi."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagles Nest

"Mooi ou dorpie, hou dit so."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Encourage other tourists to visit."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Awesome views of the Gariep Dam, but only 2 places to go for a meal."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem