Geverifieerde Resensie
Transkei
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transkei bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 218 resensies.
"Koffiebaai is 'n goeie bestemming, maar die die paaie om die dorp moet opgeknap word. Die laaste dertig na die oord kon ek slegs 40 km per uur handhaaf. "
"Quiet place with nothing much to do. But that's perfect just to unwind."
"Morganbaai is vir seker ’n diamant van ’n bestemming. Die strande en see is mooi en dan nie eers gepraat van die uitkyk by die natuurreservaat nie. Die mense in Morganbaai is almal so vriendelik en verwelkomend. Fantastiese wegbreek."
"Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier."
"Great place to visit, amazing beach and overall friendly people."
"Klein dorpie. Baie rustig. Bring wat jy nodig het, want daar is nie baie winkels met baie goed nie. Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Die strande is ongelooflik."
"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."
"Baie mooi wêreld aan beide kante van die mond. Toe one daar was was die water vrek koud en die visvang maar swak, maar weens weersomstandighede."
"The area is amazing - just the Hole in the Wall resort is very run down and for R3k a night a would have expected a bit more!"
"Lovely side of the country, so many colours all meshed into one beautiful view."
"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"
"Die pad na Koffiebaai is baie sleg, vol potholes. Miskien kan hulle iets doen om die paaie 'n klein bietjie beter te maak."
"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"
"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
"Last visited Port St. John’s many years ago. The town is a bit grubby and unkept. The road through flagstaff and Lusikisiki has lots of potholes but manageable. The road to Mthatha is very good. Very pretty area. Worth a visit and stay at N’taba River Lodge."