Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10434 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10434 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Kango 25 is in die hartjie van Hartenbos, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Dit spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Tuinroete

Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die ongelooflike berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oord in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

[email protected] is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 225
R858
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kuns en bekende besienswaardighede soos die Swartbergpas en die Kangogrotte. Verblyf beskik oor 6 kamersoorte wat ge...

Voorkeurvennoot
55% af Laaste Kans!
VanafR2 100
R945
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10 minute se ry van die verblyf af en is ideaal vir enkelreisigers, paartji...

Voorkeurvennoot
Langtermyn-verblyf-aanbod!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

Mont Fleur lê aan die hange van die Wildernisberge met 'n asemrowende uitsig oor die see en die strandmeer. Mont Fleur bied bekoorlike en knus en suite-dubbelkamers, sommige in die hoofhuis en sommige as aparte ko...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

@ The Whales is 'n selfsorgkothuis in die Duinepark-oord en bied 'n veilige familiewegbreek net 160 m van Witsand se strand af. Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Dit is perfek vir 'n gesin of ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside, Tuinroete

Villa Palmera is die perfekte plek om lekker te ontspan. Dié pragtige villa is in 1904 gebou en in Linkside, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir oornag- of vakansieverblyf en 'n goeie basis vir gaste wat Mosselbaai, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 976
per nag, vir 2 mense
B&B in Bay View, Tuinroete

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in die stil Bayview-woonbuurt, net 8 km vanaf Mosselbaai se m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]