Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5239 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5239 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 560
R1 014
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinnacle Point, Tuinroete

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 7-4 is 'n selfsorg-villa op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai. Die villa het uitstekende uitsigte oor die gholfbaan, kuslyn en sonsondergange. Die eenheid het slaapplek vir tot 4...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge op die Tuinroete. Verblyf by Fairy Kn...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 820
R1 274
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinnacle Point, Tuinroete

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 8 - 4 is 'n selfsorg-villa op Pinnacle Point Estate in Mosselbaai. Die villa bied voortreflike uitsigte oor die gholfbaan, die kuslyn en om nie eers van die sonsondergange te praat nie. ...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 620
R1 389
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

At Journeys End bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstelletjie wat in die kusdorpie Sedgefield geleë is. Dis stapafstand van die dorp af en gerieflik naby die strande geleë. Slegs 1 besprekin...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Duinesee is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede vloer, net 400 m van die strand af in Witsand. Soos die naam aandui, het dié woonstel 'n wonderskone uitsig oor die see en die duine. Die kroeg met s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R840
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Kaiha is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis, net 50 m van die see af en is in Duinepark in die klein kusdorpie Witsand geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tergniet, Tuinroete

Rehoboth is 'n selfsorgeenheid in die kusdorp Tergniet tussen Groot Brakrivier en Klein Brakrivier. Dit is 300 m vanaf Tergniet se getypoel naby die strand geleë. Die eenheid word as geheel bespreek en is in 'n ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R675
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay East, Tuinroete

7de Hemel Stilbaai is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n privaat vakansie-oord, 500 meter vanaf die hoofstrand in die kusdorpie, Stilbaai. Dié kusdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdal geleë. Die h...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers. Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 - 6 mense in 5 oopp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za