Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 8308 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 8308 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Krakeelriver, Tuinroete

Grootnek Guest Farm is in die lieflike Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina en die Krakeelrivier geleë. Daar is 3 selfsorgkothuise tussen die pruimboorde op die vreedsame vrugtep...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Fernhill Guest Farm is net buite Knysna in die mooie Rheenendal. Die area is bekend vir oerwoude, fietsry- en voetslaanroetes en oulike eetplekke soos Famous Tottie's Farm Kitchen, waar elke ete 'n geleentheid is. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 866
per nag, vir 2 mense
B&B in Bay View, Tuinroete

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in die stil Bayview-woonbuurt, net 8 km vanaf Mosselbaai se m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oord in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place, Tuinroete

Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle, luukse verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin. Geriewe in die kamer sluit 'n 32" plats...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-oord net 6 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap. Die oord is in die Klein-Karoo se veld geleë en spog met die mooiste uitsig vanaf die bergchalets se dekke....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Die Dolfyntjie is 'n klein juweel ? 'n bekostigbare selfsorgeenheid waar gaste soggens die voëls in die bome sal hoor baljaar. Hartenbos Heuwels is naby hooftoegangsroetes en die N2. Die Dolfyntjie is in 'n rustige...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap, Tuinroete

Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km vanaf Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af geleë. Die verwelkomende gasteplaas lê tussen Uniondale en Willowmore en is die ideale wegspringpu...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

Olivier's Rust is in De Rust, 'n klein, stil en rustige landelike dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word in 8 gemaklike en volledig toegeruste selfsorg-chalets gebied wat daagliks skoongemaak word. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za