Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10455 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10455 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Tuinroete

Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor 'n vallei van boorde en op die majestueuse Swartberge. Dit is bekend vir sy rustigheid, luuksheid en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wilderness Heights, Tuinroete

Livingstone Villa is 'n luukse, selfsorgvilla in Wildernis met 'n asemrowende uitsig oor die see. Gaste kan dolfyne vanaf 1 van die villa se 4 privaat balkonne aanskou en aan die slaap raak met die gedruis van die s...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tsitsikamma, Tuinroete

Krugers Kraal Stone Cottage is 'n selfsorgkothuis naby The Heights in die Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Kareedouw en Joubertina. Die perseel het lieflike uitsigte op die Tsitsikammaberg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-oord net 10 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap. Die oord is in die Klein-Karoo se veld geleë en spog met die mooiste uitsig vanaf die bergchalets se dekke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uiters gewilde bestemming vir walvis- en dolfynkyk. Dié verblyf beskik oor...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B wat reg teen die strand in Wildernis geleë is. Wildernis is 'n bekoorlike dorpie op die gewilde Tuinroete. Dié wegbreekplek bied verblyf in 2 luukse dakwoonstel-eenhede...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap, Tuinroete

Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km vanaf Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af geleë. Die verwelkomende gasteplaas lê tussen Uniondale en Willowmore en is die ideale wegspringpu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid, Tuinroete

Jamaed Court selfsorgwoonstelle bied gerieflike en ruim woonstelle in George. Die woonstelle is net 10 minute se ry van die lughawe en Tuinroete af. Dit is die ideale sakpasverblyf vir begrotingsbewuste reisigers. ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

25% af Winteraanbod!
VanafR8 400
R6 300
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat strandhuis vir tot 9 gaste op die prentjiemooi Tuinroete. Die huis is in Danabaai, net so 5 kilometer van Mosselbaai af. Die dubbelverdiepinghuis beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]