Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5888 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5888 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Tuinroete

Glen House is in een van die skaars wildbewaringsgebiede in woonbuurte, hierdie tipe gebiede is besig om uit te sterf. Hier kan gaste langs die strandmeer stap en kyk hoe die inwoners die bosbokke voer. Hulle kom so...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 350
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Tuinroete

Lodge 93 is 'n smaakvol versierde vakansiehuis wat in die pragtige Pinnacle Point Gholfbaan geleë is. Die huis bied gerieflike akkommodasie vir 4 mense en is toegerus met 'n swembad en wonderskone see-uitsigte. Pi...

40% af Winteraanbod!
VanafR580
R348
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Danabaai, Tuinroete

Jo-Lien Self Catering bied luukse selfsorg-vakansieverblyf teen sakpastariewe! Die woonstelle is stapafstand van die strand teen 'n steilte uit en bied pragtige see-uitsigte. Die eenheid is baie ruim en bestaan uit...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 620
R1 389
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

At Journeys End bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstelletjie wat in die kusdorpie Sedgefield geleë is. Dis stapafstand van die dorp af en gerieflik naby die strande geleë. Slegs 1 besprekin...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

Buffelsdrift Log Cabin is op die buitewyk van die Buffelsdrift Plaas geleë, 15 minute vanaf Oudtshoorn. Die hut is omring deur Karoo-vetplante en aalwyn en bied aan gaste selfsorgverblyf in 'n natuurlike omgewing. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Tuinroete

Canopy Cottage is 'n selfsorg-houthuis in Lake Brenton in Knysna. Dié eiendom is 5 minute van die oewers van Knysna se riviermond en Brenton Beach af. Dié houthuis het trappe wat na die ingang lei en het slaapple...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Tuinroete

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

20% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Rust, Tuinroete

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm bied afgeleë, volhoubare verbly. Numbi valley is die ideale basis vanwaar gaste die Kangogrotte, Swartbergpas, Prince Albert en Meiringspoort kan verken. Daar is 1 gastekoth...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Best Little Guest House is 'n unieke B&B-onderneming in Suid-Afrika se skilderagtige en geskiedkundige dorpie Oudtshoorn in die Klein Karoo. Die gastehuis is spesifiek ontwerp om in reisigers, wat in 'n stil, vriend...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Santosbaai, Tuinroete

82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakke-strand geleë en is stapafstand van Santos-strand af. Dié volledig toe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]