Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5623 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5623 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uiters gewilde bestemming vir walvis- en dolfynkyk. Ons het 6 eenhede. Elke...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die ...

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Mosselbaai, Tuinroete

The Point Beach House is in die pragtige hawedorpie, Mosselbaai, op die Tuinroete geleë. Hierdie rustige strandhuis is die perfekte plek om weg te breek van die gejaagde lewe af. Geniet die branders wat op die wit ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Tuinroete

'n Stylvolle gastehuis wat dateer uit 1830, sentraal geleë in die hartjie van die port-hoofstad van Suid-Afrika: Calitzdorp. Die gastehuis bied 'n uitsig oor die wingerde en loopafstand van al die kelders, kunsgale...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keurboomstrand, Tuinroete

Uysparadys @ Keurboomstrand is die onderste deel van ons ongekunstelde kothuis wat tussen reuse melkhoutbome, net 50 m vanaf 'n privaat strand op 'n 10 hektaar-landgoed in Keurboomstrand geleë is. As jy rus en vred...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Santosbaai, Tuinroete

82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakke-strand geleë en is stapafstand van Santos-strand af. Dié volledig toe...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Tuinroete

Waterfront Views is 'n luukse, keurig ingerigte, ruim selfsorgwoonstel in die veilige Quay West-gebou in Knysna. Dié woonstel kyk uit oor die water en jy kan op jou balkon sit en kyk hoe 'n seiljag verbyvaar. Wat...

25% af Winteraanbod!
VanafR950
R713
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Tuinroete

Canopy Cottage is 'n selfsorg-houthuis in Lake Brenton in Knysna. Dié eiendom is 5 minute van die oewers van Knysna se riviermond en Brenton Beach af. Dié houthuis het trappe wat na die ingang lei en het slaapple...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 816
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Tuinroete

Feather Nest Guest House is 'n moderne, huislike gastehuis wat sakpaspryse bied in die stil Karoo-dorp, Oudtshoorn. Hier sal jou verblyf onvergeetlik wees! Die rustige omgewing skep 'n oase met 'n oorvloed voëllewe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za