Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.
"I love travelling and staying in George for work. For the leisure traveller, a perfect and central base to explore all the wonder that the Garden Route provides."
"Mosselbaai is aangenaam. Ons het, ten spyte van die verblyf wat slegs bietjie meer gebied het as 'n kampterrein, 'n heerlike vakansie gehad in Mosselbaai - daar is lieflike toeriste-aantreklikhede en dis baie rustig buite seisoen."
"Fantastiese boeremark elke Saterdag. Oral in Sedgefield was die mense ongelooflik behulpsaam en vriendelik. "
"I am not a fan of Knysna. Simola hill climb was the only reason why we went there."
"Mosselbaai, en in besonderse Hartenbos, is 'n top-gehalte, veilige en bekostigbare vakansiebestemming met gematigde weer reg deur die jaar. Al die nodige winkels is beskikbaar en maklik bereikbaar en daar is ook genoegsame vermaak en besienswaardighede vir beide oud en jonk."
"Amazing holiday destination filled with so much to do. Caters for every budget. People don't greet much though."
"Ons het elke oomblik geniet. Sou meer attractions/shows vir vakansiegangers wou sien, maar ek glo Covid het baie daarmee te doen. "