Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"Make sure you visit Buffelsdrift Game Lodge. We spent a full day enjoying Lion & Elephant feeding experiences and a late afternoon game drive. This is a truly magical experience. A must for every South African!"
"Will probably visit this place again, with friends possibly. "
"Gorgeous scenery - many restaurants closed on Sunday in peak season which favours travel and spending in Wilderness or Knysna - row boats down lagoon inaccessible (tourist info desk well manned however)."
"Baie klein ondernemings het nie die pandemie oorleef nie, ek vertrou dat dit weer sal herstel. Verkeersbeamptes wat deur die dag diens doen by kruisings word baie waardeer."
"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."
"Mosselbaai is 'n asemrowende en skoon stad. Ons het goeie en professionele diens orals waar ons gegaan het ontvang. Ons sal definitief weer vakansie hou in Mosselbaai!"
"Kangogrotte en Safari-volstruisplaas asook die Swartberge pas was 'n belewenis!"
"Baie lekker restuarante om van te kies en keur. Twin Trees was uitsonderlik lekker en so gasvry. Baie mooi en skoon strande en rivier om van te kies om in af te koel. Omdat dit reg in middel van Mosselbaai en George is, is dit baie meer bekostigbaar om te bly en eet en tog binne 20 min by beide te wees. Mens kan vir seker 'n hele vakansie daar bly en Grootbrak jou basis maak."
"Pragtige, mooi en skoon dorpie weggesteek tussen die berge/bulte en nie baie ver van al die besienswaardighede in die Oos/Wes-Kaap nie. Oor as genoeg om 'n mens en kinders besig te hou vir baie lang gelukkige ure. "
"Friendly and helpful assistance at most shops and restaurants. Clean and well looked after roads for travelling."
"Truly awesome little town, especially midweek when it is quiet. Weekends can become rather busy, especially around the car park."