Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Amanda's Cottage

"Die dorp se infrastruktuur het baie goed gegroei sedert my laaste besoek. Daar is uitstekende restaurante met besonderse atmosfeer."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Net een woord: pragtig."

George, Tuinroete

Loerie @ Colnera

"George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien. "

Hartenbos, Tuinroete

B30 Alikreukel

"Awesome place to go. Peaceful."

Witsand, Tuinroete

Ittledoo

"Very beautiful and we felt safe. "

Jongensfontein, Tuinroete

SeeBries

"Baie stil snags. 'n Veilige plek vir kinders ook."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 44

"Wonderlikste, rustigste dorpies met die mees wonderlike vriendelike inwoners en besienswaardigehede. "

Jongensfontein, Tuinroete

Little Rock Guest House

"Baie stil en rustig. Geen gejaagdheid."

George, Tuinroete

Villa Maria

"Baie te sien en te doen in die area."

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Hotel

"Het baie uitgebrei met pragtige winkels en eetplekke."

Voorbaai, Tuinroete

Diaz Beach House

"The place to stay on holiday/work breaks."

Witsand, Tuinroete

Seehuisie

"Baie lekker bestemming. Dit is so veilig dat dit 'n lekker verrassing is. "

Vleesbaai, Tuinroete

Lekker Lê

"Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie. "

Tergniet, Tuinroete

Kusweg Wegbreek

"Het met die doel gegaan om 'n erf of huis te koop,om daar te vestig in 2018."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Ankergooi

"Verlief of die plek. Sal daar wil gaan aftree."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Maak seker dat jy jouself genoeg tyd toelaat om alles te kan sien en doen wat die pikante dorpie jou bied."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Baie mooi area en is buite seisoen baie stil."

Little Brak, Tuinroete

At Whale-Phin Guest House

"'n Juweel van 'n plekkie met mooi strand en rivier. Binne bereik van meer "opwindende" vermaak indien nodig (in Mosselbaai en George)."

Wildernis, Tuinroete

The Tops Guest House

"Unieke klein dorpie met beste uitsig ooit."

Wildernis, Tuinroete

Whales Way Ocean Retreat

"The view is spectacular."

Keurboomstrand, Tuinroete

O So Kozi

"Dit is 'n baie mooi area in ons land. Dit is beslis die moeite werd om 'n bietjie daar rond te kyk en dinge te ervaar."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Die Hawehuis

"Beslis die moeite werd om hier te kom ontspan... Soveel interessante winkeltjies en eetplekke. "

Oudtshoorn, Tuinroete

De Kraal Tent Accommodation

"Kan bietjie warm word so kies die regte tyd van die jaar vir jou besoek. Pragtige plek soos al die ander dorpe in die Kaapse binneland en Karoo."

Keurboomstrand, Tuinroete

Baviaanshoek

"Pragtige deel van ons kus!"

Hartenbos, Tuinroete

Oester 202

"Pragtige plekkie. Goed vir gesinsvakansies. Het goeie diens oral gekry."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Baie lekker plek om vakansie te hou."

Albertinia, Tuinroete

Gourits River Guest Farm

"Pleasure to travel on the dirt roads, extremely well kept and safe to travel."

Blad
Blad 266 - Wys 7951 tot 7980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang