Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Umkomaas

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Happy Times Leisure Retreat is ’n selfsorgvakansiewoonstel slegs ’n paar minute se ry vanaf die hoofstrand in Scottburgh. Dié woonstel is volledig ingerig en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Bare Feet Retreat B&B is ’n klein, unieke B&B in die pragtige buurt Freeland Park, Scottburgh. Die verblyf bied ’n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en Aliwal Shoal-koraalrif, 1 van die top 10-duikplekke...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Southsands 28 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks met 3 slaapkamers in seefrontkompleks in Freeland Park in Scottburgh. Laat die branders se gedruis jou aan die slaap sus in dié woonstel by die see. Die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Southsands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks in 'n kompleks aan die seekant van Freeland Park, Scottburgh. Vanaf die woonstel sal gaste die branders hoor breek en die pragtige see-uitsig geniet. Die dup...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Laid Back Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers wat op die boonste vloer van 'n gesinshuis geleë is in Freeland Park, Scottburgh, naby Scottburgh se hoofstrand en Crocworld g...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Scottburgh Beach Breaks is 'n selfsorghuis in die kusdorp Scottburgh. Dié dorp is 58 km suid van Durban langs die Mpambanyoni-riviermond en geleë. Scottburgh is 'n gewilde toeristebestemming. Die huis het 3 slaap...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Freeland park, KwaZulu-Natal

Vive La Vie is in 'n dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en dié eenheid is sommer stapafstand van die strand af. Die eenheid is by die eienaar se eie woning geleë. Dit is 'n oopplan-eenheid met slaapp...

15% af Winteraanbod!
VanafR990
R842
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Linger Longer Holiday Cottage is 'n rustige selfsorgkothuis in Freeland Park, in Scottburgh geleë. Dis stapafstand vanaf die strand en naby winkels en die TC Robertson Natuurreservaat. Dié kothuis het slaapplek v...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Southsands 24 is 'n selfsorgdupleks-eenheid in 'n seefrontkompleks in Freeland Park in Scottburgh. Die dupleks beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer me...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Karlin On Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorpie spog met lang strande, digte inheemse woude en asemrowende heuwels. Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Umkomaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za