Verified Reviews
Uvongo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Uvongo
Rated 4.5 out of 5 based on 370 reviews.
"Kan 'n bietjie meer aandag gee aan die netheid en skoonheid van die strate."
"Dis rustig genoeg om vakansie te hou, maar nie te ver van besienswaardighede af nie."
"Dit is ’n heerlike rustige area met ’n lekker swemstrand en ’n paar lekker plekkies om te eet. Ons geniet altyd ’n vakansie in Uvongo."
"Baie lekker plek om vakansie te hou, kon ons seuntjie veilig op die strand besig hou."
"Daar is als beskikbaar wat nodig is. Het nie nodig om na groot 'malls' of plekke toe te gaan nie en mense wat ons ontmoet het in straat en winkels baie vriendelik. Ook as ons gestap het langs die see het motors plek gemaak vir ons."