Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 701 reviews.
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Lalamo Guest House"Die dorp toon maar die normale verval van die land en meer spesifiek die platteland. Vuil riool wat in die strate afloop. Die grootste voordeel is natuurlik die hek wat toegang bied tot die Kruger Wildtuin."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Woodlands Bush Lodge HWE"Hoedspruit is well located for accessing the Kruger Park, Blyde River Canyon and other places of interest."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
The Bohemian Guest House"Min goeie eetplekke beskikbaar. Sal in die vervolg eerder by die gastehuis se restaurant alle etes hou indien net 'n dag of twee se oorslaap vereis word."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Hornbills Rest Country Home"We hoped to visit House of Marula, but we were informed that it's closed."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Blyde River Cabin"Just far from JHB, and so that would be a consideration in our booking again as the drive was very long, this is not a reflection of the area/host though."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Gebruik die bestemming hoofsaaklik as 'n laaste stop voor of na 'n wildtuinbesoek."
"Dis 'n lekker plek met baie doen dinge vir oud en jonk. Ek beveel dit ten sterkste aan."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa"Reg langs Kruger Nasionale Wildtuin. Kan nie beter ligging vra nie."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bushveld Terrace Lodge"A very lovely place, the environment is perfect, the weather hot though."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Hoedspruit is so 'n mooi dorpie, alles en almal is so rustig, die omgewing is pragtig met al die mooi diere en bome, vir iemand wat bietjie rustigheid wil ervaar is hoedspruit perfek."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Do-Drop-In"Baie lekker kuierplekkies ontdek terwyl ons daar was."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Knob Thorn"Heerlik gekuier en plekkies besoek en moet vir Spur beslis goeie toekenning gee, was fantastiese diens en baie vriendelik."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Near-to-Kruger House"Die winkels vir inkopies veral die Spar is klein en baie deurmekaar"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Wild Dog Guest Lodge"Lekker sentraal naby al die bekende wildreservate. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Douglas Villas"Mense is maar baie onbedagsaam op die pad en nie baie vriendelik in die winkels nie."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leopard's Lair Bush Lodge"Lekker sentraal met 'n wye verskeidenheid restaurante. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Bush Hut"Besige dorpie maar pragtige plekkies oral om te besoek."