Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Van Reenens Pass

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Reenens Pass bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 109 resensies.

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Zandriver Valley Lodge

"Gaan kuier daar en kry jou passie terug in die lewe."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Paaie nou sleg, word geteer, en die trokke wat orals ry is 'n gemors."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

The Green Lantern Inn

"Perfekte toerisme bestemming met verskeie besienswaardighede en interessante plekkies in die nabye omgewing."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Pragtige omgewing met versteekte besienswaardighede!"

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die pad, asook die omliggende omgewing is baie mooi."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Gerieflik om 'n lang reis op te breek. Die pas is net redelik gevaarlik en bedrwyig met groot trokke, so nie so maklik om in en uit strate na verblyf te draai nie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie dankie vir die span by Pyramids, julle is die beste."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Van Reenens Pass is net 'n deur roete na Durban, en daar gaan nie veel aan in die dorp nie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dis fantasties as jy van Gauteng af kom, want dan is jy klaar deur die pas en kan dan net die volgende oggend verder ry sonder om bekommerd te wees dat die pas dalk gesluit sal wees vir verkeer indien daar enige slegte weerstoestande is."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Wyford Farm

"Daar is interresante plekkies om te besoek op Van Reenens Pass."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie mooi uitsig en rustig baie geniet."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

The Green Lantern Inn

"Besoek "The world's smallest church" met 'n lieflike teetuin aan die linkerkant so 1 km vanaf Green Lantern se afdraai op die hoofpad, see se kant toe."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Gerieflike oornag en halfpad tussen Natal en Gauteng."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Pragtig groen en die paaie is baie mooi in stand gehou."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

The Green Lantern Inn

"Oorgenoeg swaar voertuie, die meeste ry baie mooi, net jammer jy kan nie teen 'n stadiger pas ry nie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dis altyd mooi daar, 'n stilhou plek om te sien en die natuur op sy beste te waardeer."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Gewoonlik maar baie koud hier in die winter, en die wind kan lastig raak. Dis egter 'n ideale plek om oor te slaap as mens tussen Pta/Jhb en Natal se kus reis. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die natuurskoon dra by tot die atmosfeer."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

The Green Lantern Inn

"Ons was ook oorkant The Green Lantern waar die klein kerk is en ons het 'n lekker middagete daar geniet."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Asemrowend. veral as dit mistig is. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Zandriver Valley Lodge

"Ongelooflik mooi! Ook goeie ligging vir 'n besoek aan Ladysmith."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem