Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Van Reenens Pass

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Reenens Pass bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 96 resensies.

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die pad, asook die omliggende omgewing is baie mooi."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Gerieflik om 'n lang reis op te breek. Die pas is net redelik gevaarlik en bedrwyig met groot trokke, so nie so maklik om in en uit strate na verblyf te draai nie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie dankie vir die span by Pyramids, julle is die beste."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Van Reenens Pass is net 'n deur roete na Durban, en daar gaan nie veel aan in die dorp nie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dis fantasties as jy van Gauteng af kom, want dan is jy klaar deur die pas en kan dan net die volgende oggend verder ry sonder om bekommerd te wees dat die pas dalk gesluit sal wees vir verkeer indien daar enige slegte weerstoestande is."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Wyford Farm

"Daar is interresante plekkies om te besoek op Van Reenens Pass."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie mooi uitsig en rustig baie geniet."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Gerieflike oornag en halfpad tussen Natal en Gauteng."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Pragtig groen en die paaie is baie mooi in stand gehou."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dis altyd mooi daar, 'n stilhou plek om te sien en die natuur op sy beste te waardeer."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Gewoonlik maar baie koud hier in die winter, en die wind kan lastig raak. Dis egter 'n ideale plek om oor te slaap as mens tussen Pta/Jhb en Natal se kus reis. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die natuurskoon dra by tot die atmosfeer."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Asemrowend. veral as dit mistig is. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Ry die ou pad van Van Reenens tot by Mooirivier. Pragtig! Ou tonnels en brûe. Ou vergete paadjie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie besige verkeer. Mag sommige pla."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"In die groter omgewing is daar beslis potensiaal."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dis aan te beveel as jy van Gauteng af Suidkus toe ry - jy kom die volgende dag lekker uitgerus by jou bestemming aan en is onmiddellik gereed vir 'n lekker dag op die strand."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Is mooi als je er overheen rijd via de snelweg, maar zou de golden gate bij Clarens bezoeken."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Daar is nie baie inligting beskikbaar i.v.m dinge om te doen en sien op en om van Reenens-pas nie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die natuur in die omgewing is baie pragtig. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die ingang na die motel sit op 'n draai, verkeer is baie, en is moeilik om in die verkeer in te kom."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dis halfpad op pad binneland toe - of halfpad op pad KZN toe. Solank die natuurskoon nie in die slag bly nie sal dit as 'n goeie toeristebestemming kan dien. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Nice view and excellent roads."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang