Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

10% af Weeksdae!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand Selfsorg is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Melkbosstrand. Die huis is stapafstand van die strand af geleë. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n leefarea, 'n goed toegeruste kombuis...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Windless Waves on 5th bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ongekunstelde, beskutte huis wat noord front en gedeeltelike see-uitsigte het. Die huis is in die ouwêreldse dorpie Melkbosstrand geleë, stapafstand vanaf...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand kyk uit oor Tafelberg en Robbeneiland, en is een van die gewildste strande aan die Weskus. Dié gastehuis is nuut opgeknap en bied verskillende kamers wat toegerus is met alles wat nodig is. Ons vrie...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Beach House is 'n mooi vakansiehuis in Melkbosstrand en is ideaal vir paartjies, families, groepe of vriende wat na 'n ontspannende kuswegbreek opsoek is. Dié onpretensieuse kusdorp is bekend vir sy witstra...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Beach House is 'n selfsorghuis in die kusdorpie, Melkbosstrand. Die vakansiehuis is ideale naby die strand en die dorp se geriewe. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. O...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Lavender House and Sunshine Cottage is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en is slegs 200 m van die strand af. Verblyf word in 2 aparte eenhede op dieselfde perseel gebied. Elke eenheid het 2 slaapkamers en het ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Watersedge 16 is 'n woonstel wat na die see front in 'n strandfrontkompleks in Melkbosstrand, 'n kusdorp aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié kusdorpie is bekend vir sy witsandstrand, seekosrestaurante, golwende dui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand Hideaway is 'n selfsorg-woonstelletjie op die eienaar se perseel in Melkbosstrand, sowat 300 m van die strand af. Melkbosstrand is 'n lieflike kusdorpie 10 noord van Bloubergstrand en 30 km vanaf Kaaps...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Watersedge 22 is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand – 'n kusdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is na aan die noorde van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad en die Waterfront, asook 30 minute vanaf Ka...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Watersedge 21 is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand, 'n kusdorpie en strand aan die Weskus van Suid-Afrika. Melkbosstrand is noord van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad en die waterfront en 30 minut...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za