Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Vanrhynsdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanrhynsdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 391 resensies.

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Seisoenaal bekend vir sy blommetoere, maar selfs buite seisoen vele dinge wat jou daar móét laat indraai!"

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Natuurlik in blommeseisoen 'n absolute moet toeristebestemming! Maar selfs tydens ons "buite seisoen" besoek, was daar eindelose interessante toeriste-aantreklikhede!"

Vanrhynsdorp

Jo-floret Guest House

"The Red OX Resturant was excellent! Have not eaten such tasting food for a LONG time!"

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Die 4/5 as toerismebestemming was veral omdat ons wou blomme kyk. Dit is ook perfek as oornagblyplek as jy op pad is nog verder na Springbok ens."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Ons het gehoop om nog veldblomme te sien, maar die blomtyd was 18, 19 September verby."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Vir ons nog altyd 'n heerlike halfwegstasie. "

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Mooi dorpie in die knersvlakte."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Die dorp het baie verrassings. Daar is baie vriendelike mense. Die ou tronk is 'n moet. Jan Tyre is baie hulpvaardig."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"We enjoyed this area a lot."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Pragtige dorp met gawe mense. Die Blommemark was wonderlik veral omdat ons daar ontbyt kon nuttig."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Seker voldoende as 'n mens net wil oornag."

Vanrhynsdorp

Die Ark

"Lekker sentraal om van daar die omgewing te verken."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Red Ox se kos was heerlik."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Ons was op `n blommetoer. Dit sou lekker wees as die verblyf plekke inligting het waar blomme gesien kan word."

Vanrhynsdorp

Die Ark

"We stayed for two nights, but would have been happy to stay longer."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Dorp bietjie vele opsies mbt verblyf en restaurante."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Aangename mense in die dorp. Na die agt jaar se droogte is hulle nog net so positief en waardeer die mense wat hulle dorp besoek!"

Vanrhynsdorp

Die Ark

"Die waterval buite die dorp, is 'n moet-sien!"

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Vanrhynsdorp is 'n juweel van 'n plek!"

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Knechtsvlakte Nursery is spesiaal om te besoek - unieke plek!"

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Vanrhynsdorp is 'n pragtige dorpie. Rustige atmosfeer."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Ons was nie eintlik in die dorp nie, meer in die omgewing. Goeie bestemming vir blommekyk."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Die Old Jail nursery is baie interessant."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"A good overnight stop with an adequate range of accommodation and dining options."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Baie sentraal vir blommekyk."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Genoeg besienswaardighede om te waardeer."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die ou tronk en kwekery om te besigtig, was oulik."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"In blommetyd is die dorp sentraal geleë."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Goeie beginpunt vir Namakwaland-toer."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem